+68
Selfsorg in Sandton

Vintage Flair in The City

10 gaste

3 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 35 Centre Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Vintage Flair in the City is 'n lieflike selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Morningside, Sandton. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike basis vanwaar hulle die omliggende area kan verken.

Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Twee slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n ekstra dubbelslaapbank in die leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek en daar is 'n TV, pooltafel, kroegarea en 2 kaggels. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n ruim buite-area met gemaklike sitplek, 'n etenstafel, braai, gemeenskaplike swembad en 'n tuinarea. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 35 Centre Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 587
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 587
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 587
per nag (plek vir 10)
Bespreek

35 Centre Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7f47bd97e6ef3dc6a719f8e833005b3db848c040bfe9a9c725f9382d83448ae0d294f3bc53858245c66af07eb73bacbcef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 587 per nag (plek vir 10) 35 Centre Road Morningside 2057 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0832 28.07048
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang