Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vintage on Main

Gastehuis
Koninginkamer
Vanaf
Vanaf R690
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is een van die selfsorg-gastekamers in die hoofhuis. Die kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Handdoeke en linne word voorsien en elke derde dag omgeruil indien gaste langer as 3 dae bly. Die kamer het 'n hangkas (met hangers), lugversorging, 'n waaier, paneel verwarmer en 'n haardroër. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n koffie- en teestasie en 'n yskas.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Die verblyf het sonpanele en 'n battery wat tydens beurtkrag sal inskop.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R690
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorggastekamer is in die hoofhuis en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Handdoeke en linne word voorsien en een keer per week vervang indien gaste langer as 7 aande bly. Skoon handdoeke en linne kan ook op versoek voorsien word. Elke kamer het 'n hangkas met hangers, 'n kluis, waaier, 'n paneelverwarmer, haardroër en 'n TV. Die kamer deel die TV-kamer en leefarea met die ander gaste in die huis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die verblyf het sonpanele en 'n battery wat tydens beurtkrag sal inskop.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tripelkamers
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is in die hoofhuis. Die kamer het 2 driekwartbeddens en 1 enkelbed, sy eie aparte ingang en 'n volledige en suite-badkamer. Hierdie kamer deel die leefarea en TV-kamer met die ander kamers in die huis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die verblyf het sonpanele en 'n battery wat tydens beurtkrag sal inskop.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 205, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhNDllNzBiLThiYzQtNGMzMS04NzY5LWM4OTg3YTFiMjNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 205 Main Street Waterkloof 1081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.776893 28.231126