LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+24
Selfsorg in Potchefstroom

Spasie @ Potch   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marja V
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Ruim en gerieflike woonstel. Ons het heerlik gebly en alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Heerlik gebly tydens Nampo fees en sal weer daar oorbly. Gerieflike ruim woonstel bo-op garage weg van hoofhuis. Twee slaapkamers met heerlike beddens en sitarea met TV (DStv). Balkonstoep met 'n klein braai. In 'n stil woonbuurt, naby aan die hoofweg en naby 2 inkopiesentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Baie lekker, rustig en "cozy". Groot spasie, skoon, mense was vriendelik en ons mooi verwelkom. Alles was in die huisie wat nodig was en alles het gewerk. Modern. Stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre H
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Fantastic. Ons het ’n baie aangename verblyf by Spasie @ Potch gehad. Die plek was netjies, skoon en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die atmosfeer was rustig en die ligging was baie gerieflik. Die gasheer was vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer hier bly en kan dit aanbeveel vir enige iemand wat Potchefstroom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Spasie@Potch bied jou alles wat nodig is en nog meer. Lieflike fasiliteite. Beveel dit met die grootste vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy V
1 nag
4.4
Aug 2026

Big and quiet. We loved our stay in this quiet area, and Spasie @ Potch had absolutely everything we needed. Just note that the braai is very small if you are planning a proper braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karika G
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Sal definitief weer daar bly. Die blyplek was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy M
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Viooltjie sal ons beslis weer sien! Pragtige, gerieflike plek, alles wat jy nodig het is daar. Beveel dit sterk aan vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf R1 850
R1 850 R1 665
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 850
R1 850 R1 665
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 850
R1 850 R1 665
per nag (plek vir 6)
Bespreek

5 Pavey Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89ecb4087915bfb4a7760c3bd63eb0ac5699a0c9f23723bcf8bbd197b574465f3a7f3b59dfc91145b504f54b2ff9b3aa862c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 665 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 5 Pavey Street Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.712164091824 27.113500773194
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang