Visarend's Roep

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Indien 'n derdeparty-bespreking gemaak word, moet 'n geldige ID aan die gasheer verskaf word.

Gaste moet hul ID op versoek aan die eienaar toon.

Die uitstaande saldo van die bespreking moet 14 dae voor aankoms direk aan Visarend's Roep betaal word.

Geen terugbetalings, deposito's of enige ander betalings sal gemaak word vir besprekings in Desember en Januarie wat gekanselleer word nie.

'n Bykomende skoonmaakfooi sal gehef word vir besprekings waar gaste op 'n Saterdag, Sondag of openbare vakansiedag inklok.

'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito is 14 dae voor aankoms direk aan Visarend's Roep betaalbaar en sal binne 7 dae na vertrek terugbetaal word, mits geen breekskade plaasgevind het nie.

Let asseblief daarop dat geen geraas of harde musiek toegelaat word nie. Versuim om aan hierdie reël te voldoen, kan lei tot 'n boete van wetstoepassing.

Let asseblief daarop dat Marloth Park nie troeteldiere toelaat nie. Dit is ook in 'n malariagebied geleë, daarom word gaste aangeraai om die nodige voorsorgmaatreëls te tref.

Rook is streng verbode binne die huis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2272 Geelslang Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c470b8899b06112eda9918d24ce6c398d4957c026868fd96db19d309d64b567def4b08f30bfceaeb983c115d5e4541673af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 51 5 1 5 2272 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.340723626506 31.777211384962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang