LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Visblik | LekkeSlaap
+23

Visblik

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Visblik
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hettie S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie S

Baie lekker rustige atmosfeer met die see wat raas in jou ore. Die stoep maak dit uitsonderlik.

Baie lekker veilige omgewing. Lekker stap langs die see, kuier en braai op die stoep. Baie gerieflike huis.

Visblik's terugvoer

Dankie vir jou pragtige terugvoer. Kom kuier gerus weer.

Visblik
Samantha V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig, mal oor elke oomblik.

Sal definitief teruggaan, baie lekker gebly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful views, loved every moment.

Sal definitief teruggaan, baie lekker gebly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig, lekker ruim leefhuis.

Dit is 'n huis wat 'n mens binne en buite op die stoep lekker kan kuier soos die weer jou toelaat. Sal heeldag op die stoep vir die see sit en kyk en heeltemal uitrus.

Willie N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N

Dit was baie lekker, het presies gekry wat geadverteerd was.

Baie goeie uitsig en goed geleë. Het dit baie geniet.

Visblik's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Enige tyd weer welkom.

Visblik
William F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William F
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld.

Het dit vreeslik baie geniet!

Sune B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune B
Gesin met klein kinders

Lekke by die see!

'n Gemaklike strandhuis waar mens tuis voel, net 'n paar meters van die see af! Ons het ons verblyf by Visblik baie geniet en sal beslis weer kom.

Hester D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier - ongelooflike uitsig.

Visblik-kuier word definitief weer beplan vir die toekoms! Baie lekker gekuier met die mooiste moontlike uitsig.

Nico V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Gesin met klein kinders

Mees genotvolle ligging. Jy het niks meer nodig nie.

Die ligging is alles. Mens het niks meer nodig nie. Dit was 'n besonderse naweek vir ons met baie vriendelike eienaars.

Visblik's terugvoer

Vreeslik baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ek is so dankbaar as mense die huis geniet en tevrede was met die verblyf!

Visblik
Mariana M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is in a very safe area and feels like a fisher's dream come true.

The house is really like a fisherman's house and you immediately feel at home. When driving through the security gates at the entrance of Vleesbaai, I realized that this is a very safe environment. Everything is clean and we really enjoyed our stay. I wish we could stay longer, but next time for sure.

Visblik's terugvoer

Thank you for your positive feedback! We love our little house so much and it is just wonderful to share it with other people to enjoy it too!

Visblik
Theunis M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis M
Enkelreisiger

Regtig fantasties.

Hoe beskryf 'n mens perfeksie. 'n Wonderlike uitsig, knus geriewe, om in die oggend wakker te word, en net jou oë te hoef oopmaak om die see te sien. Hemel op aarde.

Visblik's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde ,dit maak my hart warm as iemand so 'n positiewe ervaring gehad het by Visblik!

Visblik
Sybrand S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand S
Gesin met klein kinders

Baie mooi en prakties.

Die gasvryheid was aanvoerbaar. Ligging met die wonderlike uitsig was n ervaring. Onthou om handdoeke in te pak en 'n ekstra toiletrol.

Willie P - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P
Enkelreisiger

Silwer skoon, gerieflik en pragtige ligging.

Dis 'n ou vissershuis, maar wat 'n heerlike verassing aan die binnekant. Mens kan duidelik die liefde sien waarmee hierdie plekkie sorgvuldig gemeubileer en toegerus is: Nie net vir besoekers nie, maar vir eie gebruik. Ligging is uitstekend. Dit het als wat nodig is om jou verblyf gerieflik te maak. Een van die skoonste plekke waarin ons nog gebly het en baie vriendelike diens van eienaars.

Charlotte S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlotte S
Gesin met tieners

Baie, baie lekker!

'n Baie mooi area: skoon, veilig en die weer was fantasties.

Vanaf R2 150
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 150
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 150
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 10, Vleesbaai, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0OWM2OWQyLTE2NjAtNGRkYS04NjU1LTkyYmY3NTYyYmFmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 150  per nag (vir 8 persone) 13 5 1 5 10 Fourth Lane Vleesbaai 6501 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.289195742186 21.912649869919
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!