LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+103
Selfsorg in Middelburg

Lesedi Guesthouse Middelburg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Petrus M
1 nag
5.0
Sep 2026

Great night. Fantastic and friendly receptionist; rooms were nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berna V
1 nag
5.0
Nov 2025

Baie oulike plek. Sal weer daar oornag. Netjiese gastehuis. Vriendelike ontvangs. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rone O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gemaklik, skoon, netjies en veilig. Lekker gebly, geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila V
1 nag
4.8
Jan 2026

Skoon, netjies, prakties en modern. Dis sentraal geleë, die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Die stortkop was net stukkend en die water was orals teen die muur. Buiten dit was als 1ste klas. Baie dankie vir die mooi kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jullian M
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2026

Great! Really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rynaard Adriaan D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2026

Ons het net daar geslaap. Dit was gerieflik naby die hospitaal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nothando S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2026

Perfect. Excellent service and top quality! From check-in to check-out everything was perfect. Clean rooms, friendly staff, and very comfortable. Highly recommend this guest house! ️️️️️.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andrea S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Just right for an overnight stay. Just what we needed for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nomhle S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2026

Peaceful. It was lovely, I wish they could invest in DStv or just normal SABC. We could not watch news or soccer. The network for their Netflix and YouTube was poor, always buffering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Danie S
Kort verblyf
2.2
Jul 2026

Geen slaap op hulle beddens nie. Die kamer is mooi skoon. Die erf en tuin agter is verlate. Die bed se matras is so dun en deurgeslaap. Ek het na die eerste aand gevra om die matras te verander of net nog een op te sit. Hulle het net gesê hulle sal by die eienaar hoor en my laat weet. Niks is laat weet nie en niks is gedoen nie. Daai matras is so dun jy kan maar net sowel direk op die basis slaap. Geen mens kan so slaap nie. Ek kon skaars 3 ure slaap dan is jou lyf so seergemaak. Sal nie weer daar boek nie. Daar is WiFi, maar geen internet op WiFi nie?

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Lesego Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Bespreek

19a Dr Beyers Naude Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0cf9416d0015b20e77c78dcf2f435778ac52867714f2a69fca451fa66d2b602f345aa32999678489c29bed3599470e65509?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 19a Dr Beyers Naude Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7617559813 29.459049842328