Vistaero Apartments - By Live-Easy

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vistaero Apartments - By Live-Easy bied gerieflike selfsorgverblyf in die Vistaero-woonstelkompleks in Berea, Johannesburg. Die area word deur heuwels en parke omring en die ligging bied toegang tot die middestad, Ellis Park-stadion en restaurante.

Verblyf word in 42 woonstelle met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk gebied. Elke woonstel het 'n badkamer met 'n bad, 'n sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale en 'n kombuis met 'n oond, stoof, yskas, ketel en broodrooster. Elke woonstel het ook 'n terras en matte. Linne word voorsien en 'n skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gratis WiFi word voorsien.

Vistaero Apartments het 'n gemeenskaplike swembad buite en parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vistaero Apartments - By Live-Easy gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R505 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za