Vita Olistica

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Vwp Procurement And Exports (Pty) Ltd Vat No: 4410287363 J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Excellent, clean, safe and very friendly service. Will return again in future. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carika K
1 nag
5.0
Nov 2025

Baie aangenaam. Dit was heerlike, veilige verblyf met baie gawe gashere. Hierdie plek kan ek met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlike oornag tydens Aardklop. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Ons het heerlik gebly. Die kamers en badkamers was goed toegerus en netjies. Die ontbyt was 'n heerlike bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

'n Lekker Potch kuier. Baie lekker! Die bed het heerlik geslaap. Hy was baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was net reg. Ons het naby alles wat ons by Aardklop wou besoek, gebly. Ons sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Aangename winskoop. Vriendelike diens en ontbyt is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moné O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Baie lekker gebly. Plek baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gasheer is vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjiese verblyf. Skoon en netjies. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri U
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Clean, tidy, cozy and value for money. Everything was clean and tidy. Customer service is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Home away from home. Vriendelike diens. Gerieflik en veilig. Sal weer daar aanklop. Die ontbyt was lekker bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 152

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Tuin Street, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4743bf2e746d172614edf11f8e1e10014edfef80e1eb6f141e179f3378373c2be8d9e22152ddee29a1d5e17933adb8ee0050?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 152 5 1 5 6 Tuin Street Die Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.700034781497 27.080858198856
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang