- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Tuin Street, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Vita Olistica is 'n eksklusiewe gastehuis wat gemaklike akkommodasie in Potchefstroom bied. Hierdie eenheid spog met 'n pragtige tuin en is uitstekend vir gaste wat 'n rustige toevlugsoord soek.
Die huis maak gebruik van sonpanele en bied gaste 'n keuse van 4 individueel ingerigte luukse kamers, almal met 'n privaat badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne, badhanddoeke en toiletware. Al die kamers bied bykomende geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Netflix.
Gaste kan in die tuin ontspan, 'n piekniek geniet of gebruik maak van die gratis WiFi. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Potchefstroom byderhand. Daaglikse skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar. Potchefstroom spog met aktiwiteite soos 'n paar museums, Buffelsvlei Wilde Dierepark en voëlkykery.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anna-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 163
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 6 Tuin Street, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Vita Olistica het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Tuin Street, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang