+29
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Tuin Street, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Vita Olistica is 'n eksklusiewe gastehuis wat gemaklike akkommodasie in Potchefstroom bied. Hierdie eenheid spog met 'n pragtige tuin en is uitstekend vir gaste wat 'n rustige toevlugsoord soek.

Die huis maak gebruik van sonpanele en bied gaste 'n keuse van 4 individueel ingerigte luukse kamers, almal met 'n privaat badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne, badhanddoeke en toiletware. Al die kamers bied bykomende geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Netflix.

Gaste kan in die tuin ontspan, 'n piekniek geniet of gebruik maak van die gratis WiFi. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Potchefstroom byderhand. Daaglikse skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar. Potchefstroom spog met aktiwiteite soos 'n paar museums, Buffelsvlei Wilde Dierepark en voëlkykery.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 163 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jannie B
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, gemaklik en netjies. Die eienaar was baie gasvry en ons het 'n baie rustige tyd daar gehad. Ons sal beslis weer daar gaan bly.
Des 2025
Deon B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon netjiese plek, waarde vir geld! Great plek, veilige parkeering, lekker groot bed.
Des 2025
Fiefie B
Gesin met klein kinders
5.0
Bekostigbaar, skoon. Was baie lekker en netjies. Bekostigbaar en vriendelike gasheer.
Des 2025
Larika S
Saam met vriende
5.0
Lekker gebly. Baie lekker gebly! Alles was goed. Die gasheer was altyd beskikbaar vir enigiets. Die WiFi het soms gesukkel, maar ons neem aan dit was ...
Sien meer
Des 2025
Sonja M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal graag weer hier oorslaap. Gerieflike, netjiese en bekostigbare verblyf in stil omgewing.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 163

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 6 Tuin Street, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Vita Olistica het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Tuin Street, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4743bf2e746d172614edf11f8e1e10014edfef80e1eb6f141e179f3378373c2be8d9e22152ddee29a1d5e17933adb8ee0050?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 163 5 1 5 6 Tuin Street Die Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.700034781497 27.080858198856
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang