+21
Selfsorg in Hermanus

Vivere Holiday House

12 gaste

6 slaapkamers

8 beds

6 badkamers

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 33 Luyt Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Vivere Holiday House bied gerieflike selfsorgverblyf in Hermanus. Die vakansiehuis is na aan die middedorp sowel as die gewilde walvis-uitkykpunte en ander besienswaardighede.

Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers. Die hoofslaapkamer, tweede slaapkamer en derde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 enkelbed en 'n enkelmatras in die sesde slaapkamer. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar in die badkamers.

Die kombuis is volledig toegerus met 4 yskaste, 'n ontwerpersgasstoof met 'n oond, 'n mikrogolf en 'n verskeidenheid eetgerei, breekware en kookgerei. Die hoofeetarea is langsaan die kombuis en lei na die swembad en stoep-eetarea. Daar is 3 sitareas insluitend die hoofsitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n informele TV-kamer op die boonste verdieping en 'n sonkamer wat lei na die tuine.

Die goed versorgde tuine sluit ook 'n kruietuin in aan die een kant, sowel as 'n boules-baan. Aan die ander kant van die huis is daar 'n lieflike binnehof waar gaste kan kuier indien die weer nie saamspeel nie.

Die huis het ook 'n speletjiesstoep met tafeltennis en 'n veerpyltjiebord sowel as 'n outydse somerhuisie waar gaste alfresco-etes kan geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Margot Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 33 Luyt Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vivere Holiday House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 20 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 20 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 20 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek

33 Luyt Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7856e9a1abdc17793d161139c750e6b316e6c23196a40301e656547f6e6db0c768244916d645b88b03bad2b7c706d3570e9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R20 000 per nag, vir 12 mense 1 5 1 5 33 Luyt Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.412662398845 19.245718625131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang