Vlei House
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kortstraat 4, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 800 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Vlei House bied selfsorgverblyf in Wakkerstroom naby die dorpskern. Die groot erf se tuin lei na die Wakkerstroomvlei en bied 'n skouspelagtige uitsig oor die vleilande.
Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 2 enkelbeddens, die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 1 enkelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en die ander badkamer het 'n bad, wasbak en 'n aparte toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het rusbanke en 'n ou smeulstoof en lei na die tuin.
Slaapplek
’n Bespreking by Vlei House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jessica Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande op LekkeSlaap 3
Ligging
- Kortstraat 4, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink Vlei House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wakkerstroom Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kortstraat 4, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom