Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vlei Villa @ Belvidere Country Estate

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n 3 km-grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen rakende die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Troeteldiere is welkom mits reëlings vooraf getref word, maar hulle word nie op die linne of meubels toegelaat nie.
Die verblyf word nie oor naweke skoongemaak nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 08:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Distrikspad D734, Belvidere Plaas, Karkloof, 3291, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a8bb394144579217b646aa8cbfec444be58d549c9e1a97dc963e9f593877e679fd3e4277db1f47e2b883875ac2ec6c66a73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) Off District Road D734 Belvidere Farm 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.342453845249 30.310506820679
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem