+48
Selfsorg in Koringberg

Cottage 1 - "Ertjiebos Cottage"

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Plaas M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Excellent. The place was beautiful. It was a business trip from Gauteng and the Western Cape. Peaceful, tranquil and just awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Het die plaasatmosfeer baie waardeer. Ja beslis. Sal graag weer wil gaan. Vars gebakte brood en sjerrie het die verwelkoming baie spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise C
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Have recommended it to all our family and friends who like a night or two away. We were absolutely blown away by the attention to detail, the warm touches of welcome and the fact that almost every detail had been taken care of. We couldn't find a games room; however, we were looking for some Scrabble or backgammon to play. In the intense heat, it would have been nice to put an umbrella up at the pool; however, we made do without it. Stunning getaway close to CPT. So sorry we accidentally packed the pepper bottle which we thought was ours!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanmarie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Beste kinder vriendelike plaas wegbreek wat ons al beleef het. Wat 'n heerlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Amazing. Ons het baie lekker gebly. Die geriewe en ekstras was amazing. Daar was baie klein ekstras soos die varsgebakte brood en sherry wat gegee is. Die plaasgevoel met die diere en die ongelooflik mooi uitsig was asemrowend. Ek sal die plek met baie liefde en vreugde aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcha L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Veilig en skoon. Die plek was ongelooflik skoon en die broodjie was 'n welkome verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Rus vir die siel. 'n rustige plaaservaring. Nikki is so gaaf en gasvry. Heinrich, wat op die plaas werk, was wonderlik met ons 2-jarige seuntjie. Ons beveel dit sterk aan vir gesinne met jong kinders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantasties. Ons het vreeslik lekker gebly, sal enige tyd weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Heerlik en rustig. Mnr en sy 8 vriende het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelani M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rustig, salig, ontspannend. Absoluut 'n verskuilde diamant. Ongelooflik lekker gebly. Sal definitief weer en weer gaan. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 103

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Farm Vleidam, Koringberg, 7312, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA167a2ea6614bfaf67124d562ab1c209a13018b90385e75aeefd3158ae3173e91b689134d3ccfba28375f3a0eb28697a67b60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 5 mense 95 5 1 5 Farm Vleidam Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.031544070627 18.688100212672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang