Volksrust Akkommodasie by Volksrust White Towers Guest House | LekkeSlaap
+9

Volksrust White Towers Guest House

13 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krogh-straat 61, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Volksrust White Towers Guest House is 'n pragtige, geskiedkundige gebou wat in 1889 gebou is en gedurende die Anglo-Boereoorlog as hospitaal gedien het. Hierdie lieflike gebou het sy bekoring behou en daar is steeds Oregon-dennehoutvloere, staalplafonne en kaggels.

Verblyf us beskikbaar in 'n Butler-suite met slaapplek vir tot 4 gaste. Hierdie suite het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed met wit pure katoenlinne en 'n tikkie kleur, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Verblyf is ook beskikbaar in 'n standaardkamer, Room Levi, wat slaapplek bied aan 2 gaste. Die kamer het wit linne en 'n bietjie kleur. Daar is ook 'n en suite-slaapkamer. Die kamer word daagliks skoongemaak.

Die huis is in pragtige somerstuine geleë waar gaste lekker kan ontspan. Daar is 'n kennel op die perseel vir honde.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Volksrust White Towers Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Krogh-straat 61, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Gaste dink Volksrust White Towers Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Volksrust Mpumalanga
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krogh-straat 61, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 5
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyNjFkMmE3LTMxN2QtNGUyNy05MmI1LWUyMzc3YTcyMGExMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 61 Krogh Street Volksrust 2470 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -27.35506 29.887077
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za