Voëlparadys Oppi Plaas
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: S207, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Voëlparadys Oppi Plaas is op 'n plaas 30 km van Bethlehem af geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir voëlkykers, fotograwe, paartjies of sakereisigers. Dit is naby 'n rits winkels en restaurante in die dorp, sowel as doendinge en besienswaardighede in die area.
Die woonstel grens aan die hoofhuis, maar het sy eie ingang en beskik oor 'n slaapkamer met slaapplek vir 2 volwassenes. Gaste kan 'n reëling tref indien daar meer persone van die verblyf wil gebruik maak. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n eetarea waar gaste hulle maaltye saam kan geniet.
Daar is lieflike braaigeriewe vir gaste om te gebruik.
Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.
Kom ervaar die voëllewe wat deur die bekende Gordon Maclean op die perseel aangeteken is, bring 'n bergfiets saam, of kom verken die plaas te voet.
Slaapplek
’n Bespreking by Voëlparadys Oppi Plaas sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 254
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- S207, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Gaste dink Voëlparadys Oppi Plaas het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: S207, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom