+17

Voltoits Holiday Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
    6 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 164 Forest Drive, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Nature's Valley, bied Voltoits Holiday Cottage selfsorgverblyf ideaal vir gesinne en vriende.

Die vakansiehuis bestaan uit 'n hoofhuis en 'n buitegebou, elk met 2 slaapkamers. Die hoofhuis bied slaapplek vir 5 gaste, met die eerste slaapkamer gemeubileer met 'n koningingrootte bed en die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. 'n Enkelslaapbank in die sitkamer bied ekstra slaapplek. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die buitegebou bestaan uit 2 slaapkamers, met die hoofslaapkamer met 'n koningingrootte bed en die tweede slaapkamer met 3 enkelbeddens vir kinders. Hierdie gaste deel 'n badkamer met 'n stort en toilet, en 'n gastetoilet is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien, skottelgoedwasser en ontbyttoonbank met stoele is ook beskikbaar. Die sitkamer lei vanaf die kombuis en het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Buite kan gaste die braai-area en die welige tuin geniet terwyl hulle die berg-uitsigte inneem. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Nature's Valley-strand en die Soutrivier-staproete is binne loopafstand, wat geleenthede bied om die omgewing te verken.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

3 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 164 Forest Drive, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
    6 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 164 Forest Drive, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA025312dedd7a3400cf6e939c3e972d883aab8c30b70aadefb9cea14857fcf7a0f518841dc9d44114755cd4d70af7e2e83bbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9) 164 Forest Drive Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.981169068875 23.550739824815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang