Noordelike Vrystaat Akkommodasie by Vrede Gasteplaas | LekkeSlaap
+18
+18

Vrede Gasteplaas

3 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Vrede, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Vrede Guest Farm is sentraal geleë tussen verskeie klein dorpies, naamlik Viljoenskroon, Bothaville en Vierfontein en is op die roete na Klerksdorp toe. Dit is ook naby die bekende Nampo Harvest Day Skougronde geleë.

Die gastehuis bied 'n gemaklike en stil atmosfeer en bestaan uit 2 slaapkamers, albei het 4 enkelbeddens en suite-badkamers. Die kamers word daagliks skoongemaak en is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Gemeenskaplike eetkamer met 'n koffie- en teeskinkbord is beskikbaar, asook 'n sitarea. Verder is daar 'n yskas en mikrogolf, en buite is daar 'n tuin en 'n groot stoep met braaigeriewe.

Ontbyt word voorsien en ander etes kan op versoek voorsien word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Vrede Gasteplaas
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Plaas Vrede, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Gaste dink Vrede Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Vrede, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmD6YecFGyKhbYayPUGaBmPDct9zQbQp5Cb4BLnyWVjtitZwNIm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Vrede Farm Viljoenskroon 9520 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.128530677688 26.78340062499
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za