Vrede in Knysna
6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 62 Rio Street, Hewelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vrede in Knysna bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Knysna, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n induksiestoof, konveksie-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi. Die eenheid sluit ook volledige DStv en Netflix in.
Ontspan op die ruim balkon met buite-eetplek – perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet terwyl jy die rustige omgewing inneem. 'n Braai-area is ook beskikbaar.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur jou verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 62 Rio Street, Hewelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62 Rio Street, Hewelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang