Vrede Lekkerrus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vrede Lekkerrus is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Vrede. Hierdie oulike dorpie is rustig en perfek vir diegene wat wil wegkom van die besige stad.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het sy eie ingang. Daar is 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die eenheid is met 'n mikrogolf, oondjie, tweeplaatstoof, yskas en ketel toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Besienswaardighede in die area is onder andere die Sterkfonteindamreservaat, die Langeberg-voetslaanroete en die Vrededam. Doendinge sluit bergfietsry, gholfspeel, abseil en visvang in.

Slaapplek

'n Bespreking by Vrede Lekkerrus sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vrede Lekkerrus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false