Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrede Lekkerrus

Selfsorg
Vrede Lekkerrus2
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het sy eie ingang. Daar is 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die eenheid is met 'n mikrogolf, oondjie, tweeplaatstoof, yskas en ketel toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met gedeelde DStv, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vrede Lekkerrus1
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié is 'n aparte woonstel en die slaapkamer het twee enkelbeddens, 'n en-suite badkamer met stort, bad wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Ontbytpap, beskuit en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vrede Lekkerrus3
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenslaapkamer-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n tweeplaatstofie en oond, breekware en eetgerei toegerus. Hierdie eenheid het ook 'n TV met DStv. Gaste het 'n aparte ingang. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleckstraat 47, Vrede, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZJqDktXOYrVgjufwxQ8lUr26mkMnY4uAIonDgtwqPBHRMzoMto?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 47 Fleck Street Vrede 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.432647319974 29.1608285202
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem