+13

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gemaklik, rustig, gasvry, modern, netjies, goed ingerig. Vrede Villa is 'n moderne, netjiese en baie gemaklike woonstel om te oornag. Ons het baie lekker ontspan en uitgerus na 'n lang dag van reis. Alles wat ons nodig gehad het, ons sal die plekkie beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie goeie waarde vir geld en mooi en stylvol. Baie goeie verblyf, silwer skoon met netjiese uitleg. Baie stylvol en modern. Sal vir seker weer daar bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vreedsaam. Ons beveel Vrede Villa met groot vertroue aan. Izak het ons besonder behulpsaam tegemoetgekom deur toe te laat dat ons ons trailer reeds voor inkloktyd kon los sodat ons rustig iets kon gaan eet. Ons is uiters vriendelik gehelp en warm ontvang. Die villa is onberispelik skoon en smaakvol ingerig. Vanuit die verblyf stap ’n mens uit op ’n pragtige swembad met sagte kabbelende water wat ’n diep gevoel van vrede skep in die lieflike tuinomgewing. Alles wat ’n mens moontlik kan benodig, is voorsien, insluitend ’n honesty bar met ’n keur van koeldranke. Die Nespresso masjien en pods was ’n besondere en welkome verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandri V
1 nag
5.0
Des 2025

Gemaklik. Rustig. Ontspanne. Heerlike verblyf! Baie goed toegerus, veilig, skoon en nuut en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Izak Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Pieter Jacobs Avenue, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ddc815b974c6597ebeb00b67be6fc758b5dc7be16f819b728c289d1ceb3f4af1637976c01788e530ac11f233efad5266e27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 10 Pieter Jacobs Avenue Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350014095674 22.590860734483
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang