+13

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Pieter Jacobs Avenue, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Vrede Villa is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Beaufort-Wes. Dit maak dit 'n ideale tuisbasis vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike verblyf.

Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Daarbenewens sluit die eenheid 'n TV en toegang tot WiFi in.

Gaste kan 'n patio met buitesitplek, 'n gedeelde swembad, braaigeriewe en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Karoo Nasionale Park, Steenbokkie Privaat Natuurreservaat en die Beaufort-Wesdam.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tracy P
Saam met lewensmaat
5.0
Vrede Villa is 'n juweel en word sterk aanbeveel. Sal nie spyt wees nie. Vrede Villa is goed geleë. Die ontvangs was vriendelik en die groot groen gra...
Sien meer
Jan 2026
Anita V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, rustig, gasvry, modern, netjies, goed ingerig. Vrede Villa is 'n moderne, netjiese en baie gemaklike woonstel om te oornag. Ons het baie lek...
Sien meer
Jan 2026
Philip M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie waarde vir geld en mooi en stylvol. Baie goeie verblyf, silwer skoon met netjiese uitleg. Baie stylvol en modern. Sal vir seker weer daar b...
Sien meer
Jan 2026
Lucinda C
Saam met lewensmaat
5.0
Vreedsaam. Ons beveel Vrede Villa met groot vertroue aan. Izak het ons besonder behulpsaam tegemoetgekom deur toe te laat dat ons ons trailer reeds vo...
Sien meer
Jan 2026
Zandri V
5.0
Gemaklik. Rustig. Ontspanne. Heerlike verblyf! Baie goed toegerus, veilig, skoon en nuut en netjies.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Izak Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 10 Pieter Jacobs Avenue, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vrede Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Pieter Jacobs Avenue, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ddc815b974c6597ebeb00b67be6fc758b5dc7be16f819b728c289d1ceb3f4af1637976c01788e530ac11f233efad5266e27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 10 Pieter Jacobs Avenue Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350014095674 22.590860734483
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang