16 gaste
8 slaapkamers
13 beds
4 badkamers
- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4.5 km from Van Riebeeck Street, Bo-Buffelskloof, Ladismith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
VredeVol Akkommodasie bied veilige selfsorgverblyf naby die dorpie Ladismith, in die Klein Karoo.
Die huis het slaapplek vir 16 gaste en beskik oor 8 slaapkamers en 2 badkamers. Drie slaapkamers het 'n dubbelbed, terwyl die ander 5 slaapkamers enkelbeddens het. Die 2 badkamers het 'n wasbak, stort en bad, met 2 aparte toilette.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, dubbeldeur-yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en genoeg sitplek voor 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste kan die buitebraai-area gebruik en die uitsig op die berg geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4.5 km from Van Riebeeck Street, Bo-Buffelskloof, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink VredeVol Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4.5 km from Van Riebeeck Street, Bo-Buffelskloof, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang