+22
Selfsorg in Tulbagh

Vrolikheid Landgoed - Sunbird Cabin

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Vrolikheid Landgoed, Winterhoek Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Vrolikheid Landgoed - Sunbird Cabin is op 'n vrugteplaas in die pragtige Tulbaghvallei geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike en rustige verblyf wat deur die natuur omring word.

Die oopplankothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 2 stoele, 'n TV en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die skuifdeure lei na 'n balkon met buitemeubels, braaigeriewe, 'n buitestort en 'n houvuurwarmbad. Gaste kan die plaas met 'n perd saam met 'n ervare gids verken. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ané Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 65

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Vrolikheid Landgoed, Winterhoek Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Vrolikheid Landgoed, Winterhoek Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d4811c5d19cc7b0c6ad6432ef354db23ebc1d56776985b7a9d04b2c2a2d1f9214666deae07735f456d35b52fb12b3a5d1a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) Vrolikheid Landgoed Winterhoek Road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.2238366 19.1483051
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang