LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Tulbagh

Vrolikheid Landgoed - Hoopoe Cabin

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Vrolikheid Landgoed, Winterhoek Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Vrolikheid Landgoed - Hoopoe Cabin is op 'n vrugteplaas in die pragtige Tulbagh-vallei geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na gerieflike en rustige verblyf wat deur die natuur omring word.

Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste het ook toegang tot 'n privaat buitebad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, TV en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Die stoep spog met 'n braai, gemaklike sitplek, 'n net en 'n houtvuurwarmbad. Hoopoe Cabin bied skouspelagtige, panoramiese berguitsigte. Gaste kan die plaas te perd saam met 'n ervare gids verken. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adrienne V
Saam met lewensmaat
5.0
The break you never knew you needed. The place was an absolute must, food for the soul. Everything was clean and neat, very cosy. They ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Elize M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect stay. My husband and I went for our 10th wedding anniversary. It was truly a much-needed break away from the city, especially f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Sean H
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely location and chalet. Excellently set up chalet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Navendran N
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect views. Excellent location with amazing views of the mountains. Extremely neat and well kept. Perfect communication from the own...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Ebert R
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, lekker, stil. Die foto's is presies wat 'n mens sien op die dag wat jy daar aankom, kan nie meer as dit sê nie, baie mooi, stil. Laat 'n mens ve...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ané Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 101

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Vrolikheid Landgoed, Winterhoek Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vrolikheid Landgoed - Hoopoe Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Vrolikheid Landgoed, Winterhoek Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5cbcd059675e74e7d55d5796513a5b99b8bcdffea426c9535777fc39c0338f109924628f818edc7af595af8cad3f5db2608?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 Vrolikheid Landgoed Winterhoek Road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.223835060349 19.148300886154
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang