Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vuurvliegie en Sonbesie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 65 resensies vir Vuurvliegie en Sonbesie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Neill J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neill J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was baie lekker, netjies en skoon. Die eienaar het ons heeltyd op hoogte gehou met diere by die rivier en met die loadshedding skedule. Baie lekker gewees, sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Neil
Baie dankie dat jy tyd gemaak het om 'n review te skryf. Dis lekker om te hoor dat julle lekker gekuier het. Kom kuier gou weer.

Vuurvliegie en Sonbesie
Rosa J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, asemrowend, uitstekend, lekker gerus.

Vuurvliegie beeld nou so waar Julia se persoonlikheid en vriendelikheid uit, van begin van ons bespreking totdat ons vertrek. Dit was alles net perfek. Dit was die mooiste plekkie wat ek in 'n lang tyd beleef het. Dit was die perfekte wegbreek uit die stad vir my en my man. Instruksies was perfek deurgegee van Julia se kant af om seker te maak ons weet waar alles is, en om ons tyd by Vuurvliegie spesiaal te maak. Ons kan nie wag vir ons volgende kuier by Vuurvliegie nie! Alles was net perfek! Baie dankie Julia, jou hart en jou pragtige plekkie is goud werd. Mooi bly xx Rosa & Danie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi liewe Rosa
Baie dankie vir hierdie mooi review. Kom asb gou weer!! Ek is dankbaar dat julle dink dat Vuurvliegie is spesiale plek.
Wees geseënd

Vuurvliegie en Sonbesie
Hannah G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah G
Saam met vriende

Amazing place!

We had the best stay at Sonbesie and will definitely be back! The cabin is beautifully decorated and is neat and comfortable. Julie is an amazing hostess who takes great time and care to convey all necessary information to us. We loved the whole Marloth Park area too and it was so special to see animals walking around the houses. Location is conveniently close to Kruger Park. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Hannah
Thanks for making time to write a review. Please come visit us again

Vuurvliegie en Sonbesie
Yolande V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek, baie gerieflik en netjies.

Sal beslis weer gaan kuier, baie rustig, kuierarea 'n wenner. Sorg vir genoeg pellets vir die diere. Buitestort vreeslik geniet. Eienaar het ons heeltyd op hoogte gehou met load shedding-tye, asook gebeure binne Marloth Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Yolande
Dankie dat jy tyd gemaak het om ń resensie te skryf. Ek is baie bly om te hoor julle het dit geniet! Julle is enige tyd weer welkom

Vuurvliegie en Sonbesie
Kotie E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie E
Gesin met klein kinders

Pragtige houthuis, goed toegerus en uitgelê.

Om die plekkie te gebruik vir 'n oorslaap geleentheid na die volgende bestemming is heeltemal verkeerd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Baie dankie Kotie, vir die resensie. Kom asb gou weer.

Vuurvliegie en Sonbesie
Sonja V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Asemrowend Mooi! Sal beslis weer 'n wegbreek daar bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Baie dankie dat jy tyd gemaak het om 'n resensie te skryf. Julle is enige tyd weer welkom.

Vuurvliegie en Sonbesie
Santie D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Watched animals from the stoep, amazing. Had a very relaxing and peaceful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Thanks Santie for taking the time to write a review for Vuurvliegie. You are welcome to come and visit again.
Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Arantxa B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arantxa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker.

Alles is daar wat jy nodig het vir 'n lekker tyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Baie dankie Arantxa dat jy vir Vuurvliegie ń review geskryf het. Ek is bly julle het ń lekker tyd gehad.
Geseënde dag

Vuurvliegie en Sonbesie
Daleen V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

25ste huweliksherdenking.

Wat 'n fantastiese wegbreek. Diere was volop. Julia was 'n gasvrou duisend! Eenheid was stylvol, netjies en het aan al ons vereistes voldoen. Dit was ons 1ste besoek en vir seker nie die laaste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Baie dankie dat julle moeite gedoen het om 'n resensie te skryf. Dis lekker om te hoor dat julle julle tydjie by Vuurvliegie geniet het.

Vuurvliegie en Sonbesie
Luche D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luche D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Great wegbreek van die besige lewe.

Vuurvliegie is gemaklik en rustig en het alles wat mens benodig. Die eienaar is ten alle tye kontakbaar as mens dit benodig. Lieflike uitsig en ruim spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Luche
Baie dankie vir julle besoek aan Vuurvliegie en dat jy tyd gemaak het om 'n resensie te skryf.
Geseënde dag

Vuurvliegie en Sonbesie
Matthew D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter netjies.

Baie goeie kliëntediens en baie netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Baie dankie Matthew vir die review. Ek waardeer jou. Julle is enige tyd weer welkom

Vuurvliegie en Sonbesie
Joice K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joice K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en huislike plekkie.

Vuurvliegie is uit die boeke uit. Wonderlike plekkie om heerlik te rus, jy hoef letterlik niks behalwe jou klere en kos te bring nie. Julia jy is tops hoor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Joice
Baie dankie vir jou review. Ek is baie bly dat julle lekker gerus het. Julle enige tyd weer welkom!
Groete
Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Shirley E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Shirley E
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was not happy with the cleanliness of the accommodation.

There was no cupboard to put my food in, I had to put it on the table for the whole holiday. One of the couches needed a good clean, it was dirty with stains. The oven needed a good clean as only two of the gas burners worked, the others were clogged with grease. There were lots of things stored under the bed which I felt was unsafe, if a snake got in you wouldn't know it was there and it made me very nervous, there were lizards under the couches, so if they got in, I'm sure a snake could? We could not go into the pool as there were workers working daily on the roof of a building the owners were having built right next to our accommodation. Let me just say this is the very first time I have written anything negative about a place we have holidayed at. I only hope my comments are worked on!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hey Shirley,
I am very sad to hear that you had a bad experience at Vuurvliegie. I'll work on it.
Julia van Rooyen

Vuurvliegie en Sonbesie
Vivian S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwagtinge oortref!

Onvergeetlike wegbreek naweek, my verwagtinge oortref! Die plonspoel en boma-area is beslis ‘n pluspunt wat bydra tot ‘n fantastiese blyplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Vivian
Baie dankie dat jy tyd gemaak het om vir Vuurvliegie ń review te skryf. Ek is dankbaar dat julle dit geniet het!!
Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Emmerentia S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien onder.

Dankie vir 'n heerlike kuier by Vuurvliegie! Die huisie is uiters goed toegerus en die smaakvolle en huislike atmosfeer het ons onmiddelik tuis laat voel! Dankie Julia vir al die moeite wat jy gedoen het om ons kuiertjie onvergeetlik te maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Emmerentia
Dankie dat jy tyd gemaak het om vir Vuurvliegie 'n resensie te skryf. Ek is dankbaar dat die atmosfeer vir julle huislik was. Julle is enige tyd weer welkom.
Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Marietjie H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties is al wat ek kan sê.

Die buitestort is 'n aanbeveling. Die dek was ons kuierplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Marietjie
Baie dankie vir jou moeite om 'n resensie te gee. Ek is bly julle het Vuurvliegie se buitestort geniet! Kom kuier gerus weer.
Julia van Rooyen

Vuurvliegie en Sonbesie
Magda R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike naweek. Sal beslis weer gaan en ek beveel 'n naweek by Vuurvliegie aan.

Alles wat nodig was, was daar. Pragtige groen tuintjie met 'n lekker swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalie H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige atmosfeer in Bosveld.

Pragtige, rustige kuierplek in die Bosveld. Voorwaar die moeite werd en ons kom beslis terug. Wonderlik al die wilde diere wat om die huisie beweeg en dan ook die bokke wat uit jou hand eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Dankie, Annalie, vir jou review. Ek is bly jy voel dit was die moeite werd om by Vuurvliegie te kuier. Julle is enige tyd weer welkom!
Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Marius V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

‘n Bederf bo ons verwagtinge!

Baie gasvry, en tipiese Marloth gevoel word deur dit geskep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Baie dankie Marius dat jy moeite gedoen het om ń review te skryf. Ek waardeer dit!
Julle is enige tyd weer welkom

Vuurvliegie en Sonbesie
Wynand S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, baie lekker gewees.

Sal enige tyd dit weer boek en vir ander vertel van wonderlike plek. Die tyd was net te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Wynand
Baie dankie vir jou boodskap. Julle is enige tyd welkom om weer te kom rus.
Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Alet O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ondervinding gewees. Baie lekker.

Dit was die eerste keer dat ons in Marlothpark bespreek het. Die verblyf was ongelooflik gewees en so ook die diere wat elke dag kom kuier het. Dit doodse stilte om jou was net wat ons nodig gehad het. Sal Vuurvliegie beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Alet,
Ek is baie bly julle het Vuurvliegie se stilte en diere geniet. Kom kuier gerus weer!
Groete,
Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Cindy L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike romantiese huisie in die hartjie van die bos! Diens was puik!

Absolute stukkie hemel op aarde! Die huisie is in 'n rustige deel van die bos, baie privaat en baie gesellige kuierplek oral buite. Die stoep het pragtige uitsigte en die swembad het gesorg vir heerlike afkoel na 'n warm dag. Die lugversorging binne die huisie is 'n groot bonus in die warm somerweer? Ons het heerlik hier gekuier en totaal ontspan! Julia die eienaar doen so baie moeite om gaste tuis te laat voel. Beslis die moeite werd om langer te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Cindy,
Ek is bly julle het Vuurvliegie geniet en lekker gekuier! Kom gerus weer.
Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Nathalie H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die moeite werd.

Ons het baie lekker gebly by Vuurvliegie. Sal dit enige tyd aanbeveel. Vuurvliegie is skoon en netjies en goed toegerus met wat jy gaan nodig hê om jou vakansie gemaklik te maak. Het dit vreeslik geniet om elke dag so baie diere te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet by Vuurvliegie.
Dankie dat julle my plekkie vir ander paartjies aanbeveel. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier!
Groete,
Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Annerene P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome verblyf!

Hierdie plekkie en sy diere het so diep in ons harte geklim. Sal weer en weer en weer daar wil bly, volgende keer vir seker net langer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Ons is bly julle het die diere en Vuurvliegie geniet Annerene, julle is altyd welkom by ons.
Groete
Johan en Julia.

Vuurvliegie en Sonbesie
Bern F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bern F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money.

This little place is truly paradise. It has everything that you need for a romantic weekend away. The cottage is well laid out and is extremely well equipped - they really have thought of everything. We received a courtesy call from the owner who gave us all the information we needed for a comfortable stay. Excellent customer service. I will certainly be returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Thanks Bren, glad you enjoyed the stay, hope to see you soon.
Regards,
Johan and Julia.

Vuurvliegie en Sonbesie
Attie H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en die moeite werd.

Hier kan jy jouself gemaklik maak en vergeet om huis toe te gegaan. Rustigheid soos geen ander, gerieflik, sal weer hier gaan kuier. Fantastiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Attie,
Dankie vir die terugvoer ons is dankbaar as julle lekker kon rus. Kom weer asb.
Groete,
Johan en Julia.

Vuurvliegie en Sonbesie
Thereza V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thereza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir jou gasvryheid ons het die baie geniet. Sal beslis weer wil gaan.

Dit is asemrowend plekkie in die bos en ons sal beslis weer die plek wil besoek. Die huis is baie oulik ingerig en het alles gehad wat ons kon nodig kry. Droom huisie in die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Dankie Thereza
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Johan en Julia.

Vuurvliegie en Sonbesie
Kobus V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Vuurvliegie is beslis 'n moet as jy net wil rus en rustig wees. Ons oorweldig deur die wild wat sommer by die huis kom eet en rondstaan. Lekker langs die vuur gekuier tot laat aand en weer die son gesien opkom terwyl jy koffie op die stoep drink. 'n Ware stukkie paradys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Dankie Kobus, ons is baie bly en dankbaar dat julle die kuier by Vuurvliegie so geniet het. Maak weer so.
Groete
Johan en Julia.

Vuurvliegie en Sonbesie
Charmaine M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die moeite werd om terug te gaan.

Was awesome. Dankie Johan. Sien weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

More Charmaine,

Dankie vir die terugvoer,ons hier by Vuurvliegie ons is dankbaar dat julle dit so geniet het.

Groete
Johan en Julia.

Vuurvliegie en Sonbesie
Louis L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker plek vir 2 persone, alles is baie gemaklik. Miskien die yskas opgradeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Goeiedag Louis,

Dankie vir die terugvoer. Kom gerus weer.

Groete
Johan en Julia.

Vuurvliegie en Sonbesie
Carine J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike verblyf, wonderlike atmosfeer.

Vuurvliegie is so gerieflik ingerig vir paartjies, met alles wat jy sal kan nodig kry. Die rustige atmosfeer wat geskep word is perfek vir 'n romantiese wegbreek. Die eienaar is baie vriendelik, en gee wonderlike advies oor dinge om te doen en voorstelle van ervarings in die area. Sal dit aanbeveel vir enigiemand wat die bosveld geniet en wil ontspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Beste Carine baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het. Ons is bly julle het Vuurvliegie geniet. Kom asb weer.
Groete Johan en Julia.

Vuurvliegie en Sonbesie
Hendrik O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vuurvliegie is 'n besonderse ervaring in die bosveld!

Ek kan Vuurvliegie enige tyd hoogs aanbeveel. Dis 'n plek waar mens kan gaan om lekker te rus. Die plek is baie goed uitgerus, baie skoon en meer as wat mens verwag. Die wild is ook iets besonders. Die familie vlakvarke wat elke skemer kom kos soek het, die trop kameelperde wat verby gestap het, die trop sebras wat kom wortels eet het, die trop blouwildebeeste, die enkele duiker wat elke aand kom inloer het en die volstruis wat so nou en dan onder die huis kom lê het. Doen julself 'n guns en boek 'n vakansie by Vuurvliegie, julle sal nie spuit wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Hendrik,
Ons is bly as julle die week so geniet het met al die diere wat kom groet het. Baie dankie vir julle ook, kom asb weer.
Groete,
Johan en Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Vanessa T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa T

Little piece of heaven and perfect to relax and unwind!

We had a pleasant stay at Vuurvliegie and Johan was so attentive all the way through. It was a great opportunity to relax and unwind with lovely visits of giraffes and other adorable creatures. It was just sad that we couldn’t stay longer to enjoy that little piece of heaven. We'll definitely visit again and recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Vanessa, thank you for staying at Vuurvliegie. You are welcome to come again.
Regards,
Johan and Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Andrew E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel op aarde, net eenvoudig fantasties.

Dankie Johan vir jou omgee en sorg van die oomblik wat ons by Vuurvliegie aangekom het. Die plek is so netjies en goed toegerus ons kon nie vir meer vra nie. Die rustigheid en netheid van Marloth park self, die instandhouding van die paaie en die fasiliteite is net baie goed. Hierdie was nou 'n ware "wow" wegbreek, ons gaan beslis weer kom kuier. Johan julle weet van "detail" en goeie diens. Hou dit hoog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Beste Andrew,

Ons is baie bly dat julle dit so geniet het by ons. Ons sien julle weer.

Groete,
Johan en Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Carien C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien C
Gesin met tieners

Wonderlik stil en rustig. Net wat jy nodig het vir 'n elektroniese detox.

Die diens was uitstekend van die eerste oomblik wat ons daar gekom het tot die laaste minuut voor ons gery het. Die huisie bevat alles wat jy nodig het. Dit is silwerskoon. 'n Mens voel baie veilig met die diefwering en alarm, asook die bystanddiens, wat ons gelukkig nie nodig gehad het nie. Dit is 'n luukse boomhuis in die lug wat gemaak het dat ons baie diere van die balkon kon besigtig. Ek wil net die brokkie inligting deel, dat die trappe na op na die boomhuis nie geskik is vir mense wat sukkel om trappe te klim. Verder is daar geen klagtes! Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Carien, baie dankie vir die goeie terugvoer julle is baie welkom om weer te kom kuier. Sien julle gou weer.
Groete,
Johan en Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Lourens B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker en mooi.

Het baie lekker gebly, plek is ongelooflik mooi en alles wat mens nodig het is daar. Swembad was beslis 'n wenner, veral toe ons daar aankom en die temperatuur was 47°C gewees. Sal beslis aanbeveel en definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Dankie Lourens, ons is baie bly dat julle dit so geniet het by Vuurvliegie.
Groete,
Johan en Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Gerrie U - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Vuurvliegie se verblyf is definitief wat jy daarvan maak. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Die struktuur se veilige opperdek en nag aanskoulikhede laat die wat daar bly met nader blik van die natuur. Dankie Johan en familie. Seën in Jesus naam vir julle. Ps: Dankie vir die yskas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Goeiedag Gerrie,

Dit was 'n groot plesier gewees, dankie dat julle by ons gebly het. Ons is dankbaar vir die positiewe terugvoer en dat julle dit geniet het.

Groete
Johan

Vuurvliegie en Sonbesie
Douw V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie netjies en skoon en die ligging was perfek so tussen die wilde diere.

Vuurvliegie kan beslis aanbeveel word vir 'n romantiese wegbreek en die eenheid is baie netjies en skoon met al die nodige geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Douw
Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Johan en Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Hestelle B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestelle B
Saam met vriende

Perfek!

Ons het verskriklik lekker gebly by Vuurvliegie, die plekkie is baie goed uitgerus en die natuur is volop. Johan het ons elke dag gekontak om seker te maak ons kom reg, en het gereeld vir ons laat weet as daar diere by die rivier is. Elke oggend vir ons het begin met 'n koffie terwyl ons uitkyk oor die Krokodilrivier, en elke aand het geëindig met Vlakvarke, Blouwildebeeste en Koedoes nader as 1 m van ons af. Ek sal enige tyd weer van Vuurvliegie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Hestelle dankie dat jy julle ervaring met ons deel by Vuurvliegie. Ons is bly as julle dit geniet het en lekker gerus het.
Groete
Johan en Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Jacqueline E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow.

Loved every moment. Cannot wait for our next visit. Johan is a great host even though he's far from Marloth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Jacqueline,
Thanks for the review we are glad that you enjoyed the stay at Vuurvliegie. See you on your next visit.
Regards,
Johan and Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Deon P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie rustige paar dae, geen stadsgeraas en gejaag!

Vuurvliegie is baie goed toegerus vir 'n wegbreek uit die stad. Beskutte braai-area en privaat. Dankie Johan vir jou oproepe en ook die inligting oor waar ons diere kon sien. Dit word waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

More Deon, ons is bly julle het dit geniet en het lekker gerus. Ons hoop julle kom gou weer.
Groete
Johan en Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Betsie K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was stunning, sal weer gaan maar vir 'n langer tydperk.

Dit was fantasties lekker. Viervliegie is 'n netjiese en romatiese plekkie, net reg vir 2 persone. Daar het vlakvarke by die huis kom kuier as ook 'n volstruis en 'n bokkie. Ons het dit geniet om so na aan die diere te kon wees. Sal dit definitief vir ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Betsie, dankie vir jou terugvoer oor Vuurvliegie, en dat jy dit aanbeveel vir ander. Kom asb weer.
Groete,
Johan en Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Christiaan J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omring deur diere in 'n rustige, veilige, pragtige woning en omgewing.

Die eienaar het ons baie tuis laat voel en het ons in 'n netjiese goed toegeruste woning ingestap. Die woning doen hom gestand aan die naam Vuurvliegie. Lyk pragtig in die nag en die braai-area is net die beste. Elke aand gebraai en saam met die nagapies gekuier wat die kos kom eet het vir sowat 20 minute. Met fietse die grensdraad gery en onder andere ook leeus, olifante, buffels en verskeie boksoorte gewaar. 'n Belewenis en kan die plek met die grootste gemoedsrus aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Christo dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het dit so geniet. Kom gerus weer. Groete Johan en Julia.

Vuurvliegie en Sonbesie
Susan P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Johan, dankie vir jou gasvrygeid. Die tydjie het al ons verwagtinge oortref. Baie wild gesien. Kan nie wag vir 'n volgende keer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Goeiedag Susan,

Dankie dat julle ons besoek het. Ons is bly julle het lekker gerus.

Groete
Johan en Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Francois C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustig en baie mooi!

Ons het 'n ongelooflike lekker vakansie gehad in 'n mooi en goed toegeruste plekkie. Vuurvliegie het als gehad wat ons moontlik nodig kon hê, en soveel meer. Ons het so baie lewenslange herinneringe gemaak by vuurvliegie. Ons was ook naby aan die Kruger Nasionale Park, en kon die volle groot vyf daar sien. Ons sal nooit vergeet hoe ons weggehardloop het vir sebras en hoe ons koedoes gevoer het van ons veranda af nie. Dit was 'n onvergeetlike ervaring. Dankie Johan, vir jou en jou vrou met julle hulp rondom die verlowing. Dit was pragtig, soos iets uit 'n sprokie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Francois, ek hoop dit gaan goed met julle. Dankie vir die mooi terugvoering. Ons wens julle alle voorspoed en vreugde toe met julle huwelik, en kom asseblief weer.
Groete
Johan en Julia

Vuurvliegie en Sonbesie
Koos M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was absoluut fenomenaal.

Die eienaars van Vuurvliegie het aan absoluut alles gedink om enige gas se verblyf gemaklik te maak. Dit is werklik 'n klein stukkie hemel op aarde, beide binne in Vuurvliegie en die omgewing rondom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer Karen. Ons is bly dit was vir julle lekker.

Groete
Johan

Vuurvliegie en Sonbesie
Barbara R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties!

Vuurvliegie is 'n baie mooi, romantiese, skoon, pragtige plekkie. Sal vir seker weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Barbara baie dankie, ons sien julle gou weer.
Groete,
Johan

Vuurvliegie en Sonbesie
Eugene J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit en uit die moeite werd!

Vuurvliegie was meer as wat ons voor kon hoop! Vreeslik goed uitgerig, baie netjies en mooi skoon. Die stille bosveld dra by tot 'n fantasitiese atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Eugene, ons is bly julle het dit geniet by Vuurvliegie.Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Johan

Vuurvliegie en Sonbesie
Jan Harm S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Harm S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie is asemrowend mooi en als wat jy nodig het is hier.

Die huisie is uiters netjies en baie charming gemeubileerd. Dis klein dog baie romanties. Uitleg is goed beplan en dekor baie smaakvol. Dis rêrig iets besonders en ook glad nie alledaags nie. Ek sal dit sterk aanbeveel. Baie naby aan wildtuin en besigtiging van leeus, buffels en ander boksoorte by die Rivier uit Marloth ook baie interessant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Daleen baie dankie vir julle terugvoer oor Vuurvliegie ons is baie bly as julle lekker gekuier het.

Groete
Johan

Vuurvliegie en Sonbesie
Anzel V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome! Pragtige, netjiese huisie met alles wat jy kan nodig kry.

Ons het die verblyf terdeë geniet. Die eenheid was awesome, skoon, netjies en pragtig. Johan was baie behulpsaam en vriendelik en het laat weet wanneer daar enige wild te sien was. Dit is rustig en salig en het geniet om kossies vir die diere uit te sit wat in die huisie beskikbaar was. Baie dankie Johan, sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Dankie Anzel julle is enige tyd weer welkom by ons, kom asb weer.
Groete,
Johan

Vuurvliegie en Sonbesie
David B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel in die bos.

Ons was aangenaam verras toe ons by Vuurvliegie aankom. Die woning is in die middel van die bos en wilde diere het ons besoek terwyl ons lekker by die vuurtjie gekuier het. Die aand lyk soos 'n kombersie met skitterende sterre en hoor jy die gebrul van leeus wat weergalm in die stilte. Die eenheid is sprokiesagtig en romanties. Die dekor is sag en pas so mooi in by die natuur. Die plekkie was deeglik toegerus met alles wat nodig was om die naweek deur te kon bring. Ons sal beslis weer wil teruggaan. Baie dankie, Johan, dit was wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi David dankie ons is bly as julle dit so geniet het. Kom asb weer.
Groete
Johan

Vuurvliegie en Sonbesie
Ilza R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilza R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en ontspannend.

Ek was verras om te sien hoe goed toegerus die plekkie is. Johan, die eienaar, het ons heeltyd laat weet as daar iets in die rivier is. Hy het ook seker gemaak dat ons reggekom het en tevrede is met als by Vuurvliegie. Ek kan met die grootste vrymoedigheid Vuurvliegie aanbeveel en sal definitief weer teruggaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Ilza, baie dankie vir die verwysing ons is bly as julle dit geniet het en lekker gerus het.
Kom asb weer.
Groete,
Johan

Vuurvliegie en Sonbesie
Frikkie P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede.

Ons het werklik vrede in ons gemoed en siele ervaar tydens die verruklike kuier by Vuurvliegie. Die eenheid asemrowend in sy eenvoud. Daar is alles en nog meer wat jy kan verwag om jou siel te laaf sodra jy tot stilstand kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, dis is net baie ver, maar fantasties en rustig en skoon en jy is in 'n ander droomwêreld as jy daar is.

Hi, as voormalige Mev Tourism Suid Afrika 2016 was dit vir my 'n voorreg om Vuurvliegie te kon besoek. Dit is pragtig en bitter netjies in die Vuurvliegie Hut self. Alles is op hulle plek en jy benodig amper niks as jy in Vuurvliegie slaap nie. Vuurvliegie neem jou weg in 'n ander droomland en jy wil net nie huistoe gaan nie. Die buitestort is fantasties om af te koel na lekker bak in son as dit te koud is om te swem. Die plek is so romanties en die bad in Vuurvliegie is so Europees en jy voel dat jy in Europa is amper! Ek beveel vuurvliegie aan. Dit was great. Ons het min wild gesien maar nog steeds was dit great om oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, rustig, skoon en idillies.

Ons het ons verblyf by Vuurvliegie terdeë geniet. Dit is regtig 'n pratige plekkie wat basies alles het wat jy nodig het behalwe natuurlik om jou eie kos saam te neem. Dit het pragtige meubels. Van die hemelbed, pragtige bad en al die kerse ens. verskaf 'n baie romantiese atmosfeer. Die braai-area buite met die klein "swembadjie" drinkwater vir die diere is pragtig. Ons het ook die buite stort baie geniet as ook die stappies na die rivier. Johan was 'n baie goeie gasheer en het baie met ons in aanraking gekom om seker te maak dat alles reg is en of ons iets benodig. Ons het dit baie waardeer. Ons sal Vuurvliegie definitief weer besoek en mense verwys soontoe. Baie dankie en ons sien jul gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is altyd weer welkom by ons.

Groete,
Vuurvliegie

Vuurvliegie en Sonbesie
Cornelia M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vuurvliegie was regte die beste opsie gewees, ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Glad nie ongelukkig of teleurgesteld in enige iets wat ons daar gekry het nie. Stunning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Baie dankie Cornelia dat jy ons aanbeveel.
Groete
Vuurvliegie.

Vuurvliegie en Sonbesie
Wessel H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was voorwaar 'n belewenis. Vuurvliegie is 'n moet om die batterye te herlaai.

Was 'n voorreg om in Vuurvliegie tuis te gaan, alles wat mens nodig het is daar. Die belangstelling van Johan het ons op die regte plek en die regte tyd by diere besorg. Die huis is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Wessel,

Dankie dat julle gekom het, ons hoop ons sien julle weer.

Groete
Vuurvliegie

Vuurvliegie en Sonbesie
Martin V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome, net te kort. Volgende keer gaan ons vir 'n langer tydperk.

Baie skoon en netjiese plek. Diens van eienaar uitstekend, goeie waarde vir geld spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Martin

Dankie vir die terugvoering. Ons is bly as julle tevrede was en lekker gekuier het, ons wag vir julle.

Groete

Vuurvliegie

Vuurvliegie en Sonbesie
Hendrik O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf!

Ons vakansie by Vuurvliegie was wonderlik. Johan se kommunikasie met ons was uitstekend en die huis is rerig baie skoon en goed uitgerus. Ek kan Vuurvliegie sterk aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige bos-vakansie wil geniet. Baie dankie Johan vir 'n wonderlike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hendrik, baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het lekker gerus en die bos geniet. Ons hoop julle kom weer.
Groete,
Vuurvliegie.

Vuurvliegie en Sonbesie
Barkies J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Barkies J
Gesin met klein kinders

Vuurvliegie het die potensiaal om 'n baie romatiese wegbreek vir 2 te verseker, met 'n groot waardering vir die hoë vlak van netheid en skoonheid in terme van insekte, spinnerakke en spinnekoppe.

Vuurvliegie se opset is van so aard dat dit 'n ideale romantiese wegbreek vir 2 kan wees, baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom om Vuurvliegie te bespreek vir 'n lekker wegbreek.

Vuurvliegie en Sonbesie
Amanda S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike diens van LekkeSlaap vir 'n vakansie by 'n ongelooflike plek.

Van die oomblik wat ons navraag begin doen het oor Vuurvliegie tot die dag van ons terugkoms het LekkeSlaap en die eienaar van Vuurvliegie die vakansie onvergeetlik gemaak. LekkeSlaap se diens is puik. Vuurvliegie is die mooiste plekkie, so rustig met wild op jou voorstoep. Baie netjies en skoon met alles wat jy nodig het om 'n gemaklike vakansie te hou. Ons sal definitief Vuurvliegie weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom en ons bly julle het dit geniet.

Groete,
Vuurvliegie

Vuurvliegie en Sonbesie
Wanda W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, asemrowend mooi.

Dit was die beste vakansie in 'n lang tyd, ek sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Wanda
Dankie vir die terugvoer, ons is bly as julle dit so geniet het.
Groete
Vuurvliegie

Vuurvliegie en Sonbesie
Janus J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was awesome, geriewe is netjies, nuut en baie gerieflik. Sal vir seker weer gaan!

Johan was baie hulpvaardig en besorg oor ons aankoms en het konstant opgevolg. Die plekkie is regtig great, fasiliteite is baie nuut en gemaklik. Diere loop voor jou verby en die naggeluide is regtig iets om te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Hi Janus, dankie vir die terugvoer; ons is bly as julle dit geniet het.
Groete
Vuurvliegie

Vuurvliegie en Sonbesie
Daleen H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste plekkie!

Baie rustig met 'n ongelooflike atmosfeer. Het die plekkie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Baie dankie, Daleen, ons is bly as julle dit geniet het kom gerus weer.
Groete.
Vuurvliegie

Vuurvliegie en Sonbesie
Amanda S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Amazing verby.

Was 'n baie, baie lekker plek. Dis mooi en goed ingerig en die eienaar is vriendelik en hulpvaardig. Die omgewing is stil en jy kry rus vir jou siel en dan sien jy ook baie diere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer

Beste Amanda
Dankie vir die terugvoer ons is bly julle het dit geniet, kom asb. weer.
Groete,
Vuurvliegie

Vuurvliegie en Sonbesie
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mambastraat 2137, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47a17175939674132b138d33ee56e58462baf523f6535094379a10b6a03818721651b792dedfbb054cdb2fb6705a1b2af255?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 2137 Mamba Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.341560738187 31.773863947437
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem