Vygeboom Studio
Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 13 Feb 2024 tot 1 Des 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Hill- en Grave-straat, , 6286, Oos-Kaap
-
Vanaf
R2 100R1 470 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Vygeboom Studio is 'n moderne oopplan-woonstel in 'n stil straat van Nieu-Bethesda en bied gerieflike verblyf. Hierdie woonstel is in die skadu van ou vyebome en is ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na oornagverblyf.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer en 'n kombuisie. Dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die ateljee het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n buitestort met warm en koue water.
Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel lei na 'n stoep met 'n eetarea. Gaste het ook toegang tot 'n enorme, ouwêreldse tuin asook 'n uitkyktoring. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 87
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hoek van Hill- en Grave-straat, , 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Vygeboom Studio het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nieu-Bethesda Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Hill- en Grave-straat, , 6286, Oos-Kaap