+14

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Natalie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Exceptional, thank you. It was an amazing weekend away with my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Waaigras
Natalie, we are so glad to know that you had an amazing weekend at Waaigras! We hope that you will return in the future again.

Cristal C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Ons het ons seun gebring universiteit toe. Die akkommodasie is lekker sentraal. Ons het baie lekker gebly. Alles was netjies en skoon en sal graag weer wil bespreek vir Desember. Die huis is in 'n goeie area en die winkels is stapafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Waaigras
Cristel, dit was vir ons aangenaam om julle as gaste te kon ontvang. Die ligging van die huis maak dit gemaklik om by winkels uit te kom soos jy noem, en mense kan gemaklik stap en die nodige kry. Ons hoop om julle weer as gaste in die toekoms te ontvang.

Jeanre O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantastiese verblyf, skoon, rustig en uitstekend bestuur. Ons verblyf was werklik fenomenaal. Alles was skoon, netjies en goed onderhou, met aandag aan die klein detail. Die atmosfeer was rustig en uitnodigend, en ons het van die eerste oomblik af tuis gevoel. Die gasheer/gasvrou was vriendelik, behulpsaam en professioneel. Ons sal beslis weer hier bly en kan dit met volle vertroue aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derrick F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Netjies en ruim. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sybrand
Waaigras
Derrick, Waaigras is 'n gemaklike huis wat ingerig is om gaste te laat voel asof hulle tuis is in hul eie huis. Dankie dat julle ons gekies het as jul tuiste weg van die huis.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sybrand Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 150

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 990
10 % AF
R 1 990 R 1 791
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 990
10 % AF
R 1 990 R 1 791
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 990
10 % AF
R 1 990 R 1 791
per nag (plek vir 6)
Bespreek

9 Waaigras Street, De Oude Spruit, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbed0fd80c55d5040a04c2c7f4336fdca22ad71af4333535d0e1c163a086a830d20b641d3e43eaf87276b7d8bf37da5dea847?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 990 nouVanaf R1 791 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 9 Waaigras Street De Oude Spruit 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8912478 18.6930462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang