Noord-Kaap Akkommodasie by Waaihoek Private Game Farm & Lodge | LekkeSlaap
+34

Waaihoek Private Game Farm & Lodge

9 resensies
Selfsorg
Aparte Selfsorg-Eenheid
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié selfsorgeenheid het 2 slaapkamers wat gemaklik 4 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, lugversorging en eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n houtdek met 'n buite-eetstel en gasbraai. Die dek kyk uit oor die plaas en bied ononderbroke uitsigte oor die Vaalrivier.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Schoonuitsicht
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Schoonuitsicht bestaan uit 'n Lodge met 4 houthuisies met badkamers. Twee van dié huisies het dubbelbeddens en die ander twee het 'n dubbel- en 2 enkelbeddens. Die Lodge het 'n oopplan-leefarea en kombuis, asook afsonderlike ablusiegeriewe vir mans en vrouens buite. Die ruim oopplan-leefarea het 'n bank met gemaklike leersitplekke en 'n TV met DStv. Die kombuis is toegerus met 'n dubbelskuifdeur-yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ysmasjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en lugversorger. Die leefarea lei na 'n houtdek met uitsigte oor die Vaalrivier. Die houtdek het 'n privaat kroeg, gasbraai en buitemeubels. Die Lodge beskik oor 'n parkeerarea. Langs die Lodge is 'n swembad.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Waaihoek Plaas, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNmQ2ODE5LWFhMTMtNDcwNy04ZTRmLTRiNGQwOTYwOTE3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 N12 Waaihoek Farm 8530 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.139243540053 24.780150828883
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za