Waboom Kothuis
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bernardshoek, Mooigedacht, Nooitgedacht, 6400, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Waboom Kothuis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n losstaande kothuis in Nooitgedacht. Daar is 'n sonkragstelsel vir ekstra gerief. Die omliggende plantegroei wissel van fynbos tot die bosveld wat eie aan die Baviaans is.
Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en gasgeiser.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis het ook 'n wasmasjien. Daar is gemaklike sitplek en 'n etenstafel in die leefarea wat lei na 'n stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n plonspoel.
Die stoep het 'n uitsig oor die grasperk wat lei na die rivier waar plaasdiere in groen veekampies wei. Die vallei aan die oorkant spog met golwende berge en klowe. Gaste kan voetslaan en voëlkyk op die perseel. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Waboom Kothuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Carine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Maande gelys 4
Ligging
- Bernardshoek, Mooigedacht, Nooitgedacht, 6400, Oos-Kaap
- Gaste dink Waboom Kothuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tsitsikamma Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bernardshoek, Mooigedacht, Nooitgedacht, 6400, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom