LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+32
Selfsorg in Monte Vista

Wagenaar Villas

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Wagenaar Street, Monte Vista, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Wagenaar Villas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil en veilige woonbuurt in Monte Vista in die noordelike voorstede van Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en gaste wat op soek is na gerieflike verblyf.

Verblyf word in 'n standaardkoningin of -gesinskamer gebied en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en 'n tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Elke kamer het 'n slim-TV en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n tuin en binnehof waar gaste hul oggendkoffie kan geniet of kan sonbaai. Die verblyf is ongeveer 200 m vanaf die N1 en 2 km vanaf die N1 City-hospitaal geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Carina L
Besigheidsreis
5.0
Bekostigbare verblyf, netjiese eenheid. Kamer 2 was gerieflik ingerig en baie skoon en netjies. Het my vriendelik ontvang by die hek en alles aan my v...
Sien meer
Aug 2026
Alvada V
Saam met lewensmaat
5.0
The place was clean, easy to find on Google Maps. Our host was very friendly. Exceptionally wonderful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Carina L
Besigheidsreis
5.0
Aangename verblyf. Baie aangename verblyf van begin tot einde. Die gasvryheid was aansteeklik. Die eenheid was skoon, gerieflik en volledig toegerus v...
Sien meer
Jun 2026
Dolly V
Saam met lewensmaat
5.0
10 uit 10. Dit is baie sentraal geleë, skoon en veilig. Sakpas vir pensioenarisse.
Apr 2026
Hennie B
Saam met lewensmaat
5.0
Goed. Absoluut uitstekend.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jeremy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 195

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 1 Wagenaar Street, Monte Vista, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wagenaar Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Wagenaar Street, Monte Vista, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fe4a6f21fe6679e2e83b35ac06cc40bf7ad5d43419121c230e14d3aa7bbf5462a68bbc4d375ad72652660376c2413ce9690?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 1 Wagenaar Street Monte Vista 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.888337 18.553904