Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagendrift Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kothuise met lugversorging
Selfsorg
Huisreëls

- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander.
- Gaste kan vroeër of later uitklok, maar dit moet vooraf gereël word, want daar is nie sein op die plaas nie. Alle reëlings moet dus vooraf getref word.
- Hout en ys kan gekoop word, maar is onderhewig aan beskikbaarheid. Gaste word aangeraai om hul eie te bring.
- Gaste moet asb. hul eie drinkwater saambring. Die eiendom gebruik boorgatwater wat mense mag drink, maar dit proe anders.
- Gaste moet asb. nie raas nie, die wild respekteer en moet stil wees na 23:00.
- Gaste mag nie rommel strooi nie.
- Geen oop vure of rook word op die paadjies toegelaat nie aangesien dit 'n brandgevaar inhou.
- Daar is slegs sein vir Vodacom-gebruikers by die lodge-kamers en hooflodge se stoep.
- Geen ander gaste as waarvoor daar bespreek en betaal is word op die perseel toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
- Gaste moet hul eie dekodeerder saambring.
- Daar is 4x4-kaarte, maar geen gidse. Gaste het hul eie voertuig nodig.
- Moet asb. nie meubels rondskuif nie.
- Die swembad is slegs vir gaste in die kothuis.
- Moet asb. nie op die grasperk parkeer nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R323, Wagendrift Lodge, 30 km vanaf Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11dc702e17c98a104f5571d1a8d9d5e56ff68cecb404b3dc2ffc92ec4c7f09bf14d9a38a52e4b5f9ee334a8361b89955dea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 64 5 1 5 Off the R323 Wagendrift Lodge 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.379826 20.942497
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem