LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wagon Trail Cottage | LekkeSlaap
+7

Wagon Trail Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trinity-plaas, plot 508, Boston, 3211, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Wagon Trail Cottage is in Boston in die Natalse Middellande geleë. Dié bekoorlike kothuis is deel van die Trinity-plaas en skuil in die Suidelike Drakensberge se voorheuwels. Dit is die perfekte plek vir diegene wat op soek is na rus en vrede in 'n pragtige omgewing.

Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n aparte toilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet met wasbak.

Die kothuis het 'n kombuisie en 'n sitarea met 'n kaggel, TV en gemaklike sitplek. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Doendinge op die plaas sluit voëlkyk, staproetes en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Trinity-plaas, plot 508, Boston, 3211, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trinity-plaas, plot 508, Boston, 3211, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyMjNmMmQwLTViOTgtNDE5YS04YzEwLTM2ZTI1ZmU5ZDdkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) Trinity Farm plot 508 Boston 3211 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.685331607897 29.951734893852
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!