Walkersons Marks Cottage
10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Walkersons Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Walkersons Marks Cottage is 'n selfsorghuis in 'n privaat landgoed, 16 km vanaf die sentrale Dullstroom. Hierdie vakansiehuis bied skouspelagtige uitsigte oor die damme en valleie van die landgoed.
Walkersons Marks Cottage bied slaapplek vir 10 persone en bestaan uit 1 hoofhuis met 3 slaapkamers en 3 badkamers, en 1 kothuis met 2 slaapkamers en 1 badkamer. In die hoofhuis het die hoof- en tweede slaapkamer elk 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer. Die derde kamer is toegerus met twee enkelbeddens en het toegang tot die derde badkamer. Die kothuis se hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en die tweede kamer het twee enkelbeddens.
In die hoofhuis bevat die goed toegeruste kombuis 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n ingeboude oond met 'n stoof en ander toestelle. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met bankies, en die aangrensende sitkamer het 'n kaggel en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Die leefarea lei na die tuinarea, waar daar braaigeriewe is. Parkeerplek is beskikbaar vir 2 motors.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 271
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Walkersons Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Walkersons Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang