Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walmer Manor Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Khanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Walmer Manor Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.1/5
Lizette E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige, stil area.

Vir akkommodasie wat baie netjies is, is dit nogals teleurstellend dat hul nie vol DStv het nie. Moes tuisbly as gevolg van 'n operasie, so 'n meer volledige TV-pakket sou aangenaam gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie N
Besigheidsreis

Perfect for an overnight stay.

The coffee cups were badly chipped. I suggest they add rechargeable bulbs to the bedside lamps. Total darkness during loadshedding is not fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linsey W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linsey W
Gesin met tieners

Very pleasant and comfortable.

It was a perfect one night stopover for us, close to restaurants. could happily have stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie tevrede nie.

Ek het spesifiek geboek omdat hulle adverteer dat jy tot 22:00 kan inklok en het ekstra betaal vir 'n kamer met 'n koningsgroote bed. Die groter bed was nodig en belangrik vir my weens persoonlike redes. Ek was gekontak en gesê ek moet voor 19:00 inboek wat onmoontlik was vir my. Dit uitgesorteer. Toe ons by kamer aankom was dit net 'n gewone dubbelbed. Toe ek vra daaroor was gese dat hulle adverteer nie as koningsgrootte bed nie. Ek advertensie aan hulle gewys en antwoord was net "ons sal daarna kyk". Ek is steeds nie gekontak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana H
Enkelreisiger

Netjies, skoon en gerieflik.

Walmer Manor Guesthouse is ideaal geleë. Die kamer was skoon, netjies en gerieflik met meer as genoeg veilige parkering. Dit is naby die lughawe en, ten spyte van my laat aankoms, was die personeel vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Morne M
Besigheidsreis

Nie dit verwag nie.

Die plek is mooi, en die kamers is ruim, maar glad nie geleë vir iemand wat reis vir besigheid nie. Daar word nie reg gekommunikeer dat jy nie kos in jou kamer kan voorberei nie. Die kamers is so naby aanmekaar, jy hoor alles wat gebeur. Die aande is baie steurend, daar is geen stilte nie. Die loop en skuif van meubels, die val van 'n mes en vurk, die skottelgoed was. Jy hoor alles. Daar was gesê geen diere, maar laaste aand was daar 'n hond wat teen alles gepee het. Die kamers is so na aanmekaar vir 'n nie-roker is dit 'n aaklige ervaring. Die mense wat buite rook, ruik jy alles. Dit is ongelooflik warm en daar is geen waaiers of lugverkoeling nie. Ek glo vir familie is dit perfek. Daar is geen ordentlike plek of stoel waar ek kon werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annebe S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annebe S

Beautiful, clean rooms.

When they heard I'm travelling with my mom in law, they gave us 2 separate rooms with no extra cost, that's the detail they are into. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone L
Enkelreisiger

All outstanding.

Everything was very comfortable, will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Walmer Manor Guest House se terugvoer

Thank you, Elche. Glad you enjoyed your stay!

Walmer Manor Guest House
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 16, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e5b4aca14a40430624f52489a2b2f581d8b6f4a24a2ef3c147d0a82201fe688a7d51420174e33e7066cd34708645cd9d8e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 16 3rd Avenue Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97544165988 25.605120280951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem