Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walnut Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lowestoffe-plaas, Hogsback, 5310, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Walnut Lodge is 'n bekoorlike ou plaashuis met houtvloere net 26 km vanaf die skilderagtige dorp, Hogsback. Hierdie dorp is bekend vir sy natuurlike skoonheid, die Amatola-berge, die welige inheemse woude, watervalle en pragtige voetslaanroetes.

Hierdie selfsorghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n kaggel en 'n knus rusbank. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, ketel, yskas-vrieskas en 'n toonbank geskik vir 2 gaste toegerus is. Die ander 2 badkamers het 'n bad of 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en 'n yskas-vrieskas toegerus. Al die nodige eetgerei en breekware is beskikbaar, asook 'n sentrale etenstafel met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en stoele waar gaste saam maaltye kan geniet en die uitsig oor die dam kan inneem. Gaste kan ook hier kunsvlieghengel. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Walnut Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Lowestoffe-plaas, Hogsback, 5310, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amathole-distrik Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lowestoffe-plaas, Hogsback, 5310, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fa1e6d3c032bd4499ff1a5cf45d032bc57a938b8f0fde57ab6e1ce4493a0f6530d4be4b2c60fc7f86ae7940547013b9afad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense Lowestoffe Farm Hogsback 5310 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.477314517186 26.924583906746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem