Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Warm Kalahari Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 431, Lambrechtsdrift, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R675 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Warm Kalahari Lodge is op 'n kleinhoewe op die N10, 60 km buite Upington.

Verblyf is beskikbaar in 2 chalets met slaapplek vir 4 gaste. Die chalets het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens of 'n stapelbed. Elke chalet het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en 'n yskas.

Gaste kan op die groen grasperke ontspan of by een van die braai-areas braai. Die eienaar het 3 klein honde, maar gaste is welkom om hul eie troeteldiere saam te bring indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Warm Kalahari Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Ligging

  • Erf 431, Lambrechtsdrift, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Warm Kalahari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Groen Kalahari Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 431, Lambrechtsdrift, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1210d3c07b655d1f095f502c5d3954f2d2aeb1cc788a4a11bd8fe51da931b60071e72742e529b6e41b425bc5ed4ca047f184?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Plot 431 Lambrechtsdrift 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.499613801409 21.695623804371
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem