LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Noleen F
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Ek wil net teruggaan! Ja, dankie, alles was perfect.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Warnadoone 134
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons verwelkom jou met liefde weer terug.

Hendrik Barend S
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Highly recommend this unit. Very nice unit. Safe and the best view you can imagine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Warnadoone 134
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Hoop ons kan jul weer in die toekoms ontvang.

Poppie S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Lekker. Lekker gebly, vriendelike mense. Sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Warnadoone 134
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Elizabeth S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Fun filled and so many memories made. Absolutely awesome. The views and the sound of the ocean were incredible. The proximity to the beach and food and drinks was all within walking distance. Walking for miles on the beach. Pat was so helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Okt 2026

Ons gesin het baie lekker gebly. Pragtige uitsig en alles wat nodig was. Wonderlike plekkie met alles wat mens nodig het. Woonstelblok en geriewe word daagliks onderhou. Was verbaas oor hoe skoon die strand gehou word. Sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie H
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2026

Absolutely beautiful view and easy access to the beach. Beautiful sea view every day and lovely sunrises and sunsets in every room. Lovely apartment with all amenities at hand. Just a pity about the renovations upstairs during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mynhardt B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Baie lekker gebly, naby aan alles, winkels, strand and eetplekke. Ons het dit baie geniet, was 'n wonderlike woonstel. Net 2 probleempies, die stort lek water so moet elke keer matjie ophang om droog te word en as jy op vakansie is, moet jy nie regtig TV kyk nie, maar die WiFi is te stadig, jy kan nie 3 sekondes kyk nie, dan hang die TV, so kon nie dit gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Talana
Warnadoone 134
Baie baie dankie vir jul terugvoer. Ons gee onmiddellik aandag aan die WiFi en stort.

Thobile D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Clean, safe, close to the beach, and truly felt like home. We had an amazing stay. The apartment was clean, well maintained, and had everything we needed – it really felt like home. It’s close to the beach, and the safety of both the apartment and the building was a big plus. Thank you for the game; we had lots of laughs with the kids during late-night games. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize F
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Netjiese eenheid. Sal beslis weer daar tuis gaan. Netjies. Alhoewel ons minimum in die woonstel was, was dit 'n plesier om die vensters oop te maak en die see te 'voel'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Warnadoone 134
Baie dankie vir jul terugvoer. Sien uit om jul weer eendag te ontvang.

Nonnie D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Onvergeetlik. Dit was voorwaar heerlik. Alles wat julle aangebied het, was daar. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Warnadoone 134
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons is so dankbaar dat jul dit geniet het. Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang. Tot volgende keer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Talana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

8 Ashwell Road, Unit 134 Warnadoone Flats, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e9648e9f3d9961ba0110b9fcc3748a87b440aee6b5c82f09ff2eea725353fa69d1bb060b04db3177c63ca652adabd627073?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 8 Ashwell Road Unit 134 Warnadoone Flats 4140 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.079004767694 30.870677926372

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang