LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22

6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Ashwell Road, Unit 134 Warnadoone Flats, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Warnadoone 134 is 'n rookvrye selfsorgwoonstel in 'n woonstelgebou oorkant die strand in Warner Beach, Amanzimtoti, KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na maklike toegang tot die strand.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die knus leefarea beskik oor 'n slaapbank, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n eetkamertafel. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel en direkte toegang tot die strand. Die verblyf is gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Learning M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. It was perfect and good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Noleen F
5.0
Ek wil net teruggaan! Ja, dankie, alles was perfect.
Aug 2026
Hendrik Barend S
Gesin met tieners
5.0
Highly recommend this unit. Very nice unit. Safe and the best view you can imagine.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Poppie S
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Lekker gebly, vriendelike mense. Sal vir seker weer gaan kuier.
Jun 2026
Elizabeth S
Saam met vriende
5.0
Fun filled and so many memories made. Absolutely awesome. The views and the sound of the ocean were incredible. The proximity to the be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Talana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 8 Ashwell Road, Unit 134 Warnadoone Flats, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Warnadoone 134 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

8 Ashwell Road, Unit 134 Warnadoone Flats, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e9648e9f3d9961ba0110b9fcc3748a87b440aee6b5c82f09ff2eea725353fa69d1bb060b04db3177c63ca652adabd627073?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 8 Ashwell Road Unit 134 Warnadoone Flats 4140 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.079004767694 30.870677926372