4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ashwell Road, Warner Beach, Warnerdoone, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Warnadoone Beach Apartment is naby Baggies Beach in KwaZulu-Natal geleë. Hierdie eenheid bied 'n uitsig oor die see en spog met luukse geriewe om 'n romantiese of rustige wegbreek te verseker.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het albei 'n koningingrootte-bed en die badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea is oopplan en het 'n kombuis wat met 'n stoof, yskas, mikrogolf, ketel, wasmasjien en 'n broodrooster toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4.
Daar is WiFi, 'n TV en braaigeriewe op die perseel. Veilige parkeerplek is op die straat beskikbaar.
Aktiwiteite in die omgewing sluit fietsry, swem, bergfietsry, voëlkyk en visvang in.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Victor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ashwell Road, Warner Beach, Warnerdoone, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Warnadoone Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ashwell Road, Warner Beach, Warnerdoone, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang