Warthog Wallow
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 95 Pres. Kruger Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Hierdie selfsorg-toevlugsoord in Phalaborwa is perfek geleë, net 2 km vanaf die Phalaborwa Krugerhek, wat dit 'n ideale basis maak om die Krugerwildtuin te verken. Die eenheid is ontwerp vir paartjies en bied 'n privaat en gemaklike ruimte met alles wat nodig is vir 'n ontspannende verblyf.
Die eenheid met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, wasbak en toilet.
Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, induksiestoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan vroegoggend wildritte geniet of saans ontspan in die gemak van hul eie knus ruimte. Hierdie eiendom is perfek vir diegene wat op soek is na avontuur en rustigheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 95 Pres. Kruger Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
95 Pres. Kruger Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang