Waterberg Game Park

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Waterberg Game Park is 'n oord op 'n 45 hektaar wildsplaas, 297 km van Johannesburg af. Die oord bied uitstekende wildkyk- en voëlkykgeleenthede, ideaal vir natuurliefhebbers. Daar is sebra's, kameelperde, 10 bokspesies en kleiner wild.

Waterberg Game Park bied gerieflike selfsorgverblyf in pragtige klip-chalets met grasdakke. Die chalets is onder inheemse bome, die ideale plek om 'n skemerkelkie of braai te geniet. Daar is chalets met 1 of 2 slaapkamers. Elke chalet het 'n kombuis en sitkamer, 'n kluis, mikrogolfoond, plafonwaaiers, linne, handdoeke en sekere DStv-kanale.

Die oord het parkeerplek, 'n tennisbaan, speletjieskamer, swembad, restaurant, 'n swembad buite, staproetes en mini-gholf. Parkeerplek, met sekuriteit, is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Splash Kingdom Waterpark word vanaf 1 Mei tot 4 Junie 2019 opgeknap en sal gedurende dié tydperk toe wees. Die hoofswembad bly wel oop.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Waterberg Game Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 130 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]