Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterberg Game Park

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 490

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir Waterberg Game Park
Netheid
4.6/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Mathebe M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mathebe M
Gesin met klein kinders

Quiet family friendly retreat.

It was a pleasant trip and the resort is well equipped with lots of activities for the kids. There is, however, very little to do if the weather isn't good because it's very basic. The price is also quite steep considering the activities aren't automatically included as part of the stay.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Game Park se terugvoer

Hi Mathebe, thank you for your review. We're thrilled you enjoyed your trip and found our resort well-equipped for kids. We apologise for any inconvenience caused by limited indoor options during bad weather, and understand your concerns about additional activity costs. Likewise, we're continually working to improve our indoor facilities and pricing transparency. Your feedback is invaluable, and we hope to provide a more seamless experience on your next visit.

Waterberg Game Park
Thulisile M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thulisile M
Gesin met klein kinders

Relaxing and fun for our little one.

What we loved: 1. Loved the place. The chalets are very clean, spacious and well equipped. 2. Beautiful verandas with braai facilities and a relaxing spot. 3. The view is beautiful. 4. Walkways were clean and safe. To improve: 1. Please communicate prior to finalising the booking that there is zero signal at the lodge, especially in the chalets. 2. Restaurant meals can be improved. The strawberry daiquiri was a massive miss and breakfast was average. 3. The playrooms close a bit too early at 7:00 pm for school holidays. The kids were still playing at that time, maybe consider extending to 8:00 pm please.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Game Park se terugvoer

Hi Thulisile, thank you for your thoughtful review! We're delighted to hear that you found our resort relaxing and enjoyable for your little one. We appreciate your positive feedback on our clean, spacious chalets, scenic verandas and well-maintained walkways. Your suggestions are valuable, and we apologise for any inconvenience regarding the lack of signal; we'll work on better communication. We also take note of your comments on restaurant meals and playroom hours and will strive to enhance these aspects for a more enjoyable experience. We hope to welcome you back soon for an even better stay!

Waterberg Game Park
Deon H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam om so in die Bosveld te kuier.

Goeie verblyf met gerieflike sementpaaie om gemaklik te stap na die mooi swembad en heerlike kuierarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Game Park se terugvoer

Hi Marietjie, dankie vir jou goeie terugvoer. Ons span werk hard om te verseker dat ons oord goed onderhou word, sodat gaste die absolute meeste uit hul bosvakansie by ons kan geniet. Ons gaan alles daaroor om 'n ontspannende en aangename ervaring vir ons gaste te bied, en jou terugvoer beteken die wêreld vir ons. Ons kan nie wag om jou terug te verwelkom vir nog 'n onvergeetlike verblyf nie!

Waterberg Game Park
Charlene T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

As jy wil ontspan sonder 'n knaende selfoon is die die plek om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Game Park se terugvoer

Hallo Charlene, dankie vir jou mooi woorde. Ons is verheug om te hoor dat ons oord vir jou die rustige ontvlugting verskaf het waarna jy gesoek het. Ons hoop om jou binnekort terug te verwelkom vir nog 'n ontspanne wegbreek.

Waterberg Game Park
Jacky P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky P
Gesin met tieners

Pragtige plek. Lekker gerus.

Ontvangs se diens puik. Helen wat die chalet skoongemaak het was baie behulpsaam. Restaurant se diens (waitresses) was regtig sleg. Ons het betaal vir 2 pizzas wat ons nie geëet het nie. Dit ongelukkig eers na die tyd besef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Game Park se terugvoer

Hallo Jacky, dankie vir die positiewe resensie. Ons is verheug om te hoor dat jy so 'n wonderlike ervaring gehad het. Ons is veral bly dat jy die vriendelike personeel en gasvryheid geniet het. Net so streef ons daarna om uitstekende kliëntediens te lewer, en ons is jammer om te hoor dat jy 'n negatiewe ervaring met ons restaurantpersoneel gehad het. Ons sal vorentoe ekstra ywer van ons span verseker. Ons hoop om 'n baie verbeterde ervaring met jou volgende besoek te bied.

Waterberg Game Park
Petro L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L
Gesin met klein kinders

Baie rustig met genoeg aktiwiteite om kids besig te hou.

Plekkies is netjies en besit oor al die nodigste geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carle M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carle M

Fantasties! Net wat mens nodig het vir 'n heerlike ontspannende naweek.

Eenhede is baie netjies. Skoonmaakdienste was ingesluit wat 'n bonus was. Die wild loop sommer so tussen die eenhede rond en is relatief mak. Speelareas vir kinders en swembad met klein supertube (swembad is nie verhit), put-put-baan, verskillende staproetes om van te kies. Daar is net sein meestal by die restaurantarea wat wonderlik is vir kwaliteit tyd saam jou geliefdes. WiFi-kode is wel beskikbaar teen 'n fooi sou jy nie daarsonder kon saamleef nie. Goeie ligging. Grondpad soontoe word ook mooi instandgehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anroux K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anroux K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is asemrowend. Diens is horribaal.

Geen voorbereiding vir gaste nie. Niks roomys in die yskaste by die winkel nie. Nie water te koop nie, nie Cream Soda nie. Kaartmasjien werk nie by kafee nie. Moet elke keer restaurant toe loop. Kos is belaglik duur. Kaaskoek is nie vars nie. Melkskommelmasjiene werk nie. Mag nie eers 'n roomys eet by swembad nie.

  Nuttig  (3)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emain F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emain F
Gesin met klein kinders

Heerlike atmosfeer en beeldskone natuur!

Dit was 'n heerlike vakansie, met baie om te doen vir kinders. Die diere wat oral rond loop was 'n groot plus en lekkerte! Ons het baie lekker gebly in 'n chalet en elke oggend die diere op ons stoep gevoer. Alles is baie netjies en skoon en in baie goeie toestand. Dit is werklik 'n bestemming wat ons sal aanbeveel vir enige familie - veral met kinders. Ons het elke oomblik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Game Park se terugvoer

Hi Emain,
Baie dankie vir u vriendelike woorde en dit is wonderlik om te weet dat u hele gesin hul vakansie geniet het.
Groete

Waterberg Game Park
Lindiwe C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindiwe C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Child-friendly.

The cellphone network could be approved.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Game Park se terugvoer

Dear Lindiwe,

Thank you for your review. We are pleased that you enjoyed your recent family holiday at our resort.

Regards,
Waterberg Game Park

Waterberg Game Park
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Sondagsloop en Sukses, Weltevreden Plaas, Melkrivier, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea1789db048c5c31bbf6c8a6a9e4dc6eafb6ec3765c8a2ea269193e5a760c726f1453f600ef33b00f6a8564967ef493c6973?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Corner of Sondagsloop and Sukses Farm Weltevreden 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -24.114132530125 28.388486509323
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem