4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Palm Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Waterberry is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Paradise Beach, Jeffreysbaai, en bied slaapplek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas, ketel, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n lieflike patio met sitplek waar hulle kan ontspan en kwaliteit tyd saam kan deurbring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Tersia Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 6 Palm Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Waterberry het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Palm Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang