Waterberry
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Devon Air Close, Crofter's Valley, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Waterberry bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike ateljeewoonstel wat vas is aan die eienaar se hoofhuis in Crofter's Valley in Noordhoek. Die woonstel word deur die natuur en pragtige uitsigte op die berg en oor die see in die verte omring.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg wat uit 'n slaaparea, kombuis en 'n badkamer bestaan. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV en 'n etenstafel met 2 stoele.
Die woonstel lei na 'n privaat tuin met sitplek en braaigeriewe. Alpakkas, honde en talle hoenders woon ook op die perseel. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 Devon Air Close, Crofter's Valley, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Devon Air Close, Crofter's Valley, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang