Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterbok Gasteplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tertius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Waterbok Gasteplaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rethabile K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rethabile K
Gesin met tieners

We enjoyed our stay and the place is big for a family.

It was okay and the kids loved it, besides the pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S
Saam met vriende

Pragtig en rustig. Skoon en netjies. Vriendelik ontvang en na behoeftes omgesien.

Pragtige plekkie, rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die 2 dae was deel van 'n week se wegbreek. Ons is van Nylstroom, lekker naby.

Baie lekker gebly. Skoon, netjies en baie stil. Ons hou van die buitelug en die stilte is vir ons belangrik. Die gasvryheid van die gasheer was uitstekend. Baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia B

Fantastiese tyd gehad saam ons familie.

Ons het heerlik gekuier. Tertius en sy span het ons behoorlik laat welkom voel en verseker gemaak ons het alles wat ons mag nodig hê. Hy het ons ook kom roep om vuurvlieërs te kyk in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Gesin met tieners

Sielsverrykend.

Wonderlike verblyf, wegbreek van stad se gejaag. en span was so behulpsaam en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francis F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis F

Fantasties!

Waterbok Gasteplaas is 'n ongelooflike bestemming met eindelose natuurskoon en vriendelike diens. Ek beveel dit met 'n ope gemoed aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspannend.

Ons het rus en vrede gaan soek. Dit is presies wat ons gekry het. Natuurskoon is pragtig. Eenhede is mooi, skoon en netjies. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam. WiFi-sein is nie goed nie, maar dit was 'n bonus om weg te breek van alles. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esron B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esron B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay.

Pictures don't do justice to this beautiful place. Me and my partner really enjoyed the place, especially the scenery. So tranquil. The host was so friendly — waited for us until we arrived around 8 pm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterbok Gasteplaas se terugvoer

Thank you Esron, hope to see you again in the near future.

Tertius

Waterbok Gasteplaas
Oabona M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oabona M
Gesin met tieners

Palace away from home #tranquil.

Everything about the place was so serene and calm. What I enjoyed the most was the dark nights while sleeping. The customer service is out of this world. I would definitely visit again! The picture here does not do justice to the place. It has way more to offer than this. Keep it up! I rate the place 11/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterbok Gasteplaas se terugvoer

Morning Oabona

Thank you very much.

Tertius

Waterbok Gasteplaas
Ilse J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J
Gesin met klein kinders

Fantastiese netjiese en rustige gasteplaas! Tertius was 'n wonderlike gasheer.

Netjiese en rustige gasteplaas! Tertius was 'n wonderlike gasheer. Ons verblyf was ruim, netjies en toegerus met alles wat nodig is vir gerieflike selfsorg.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterbok Gasteplaas se terugvoer

Hallo Lise.

Baie dankie, Ons sien julle gou weer.

Tertius

Waterbok Gasteplaas
Nico P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterbok Gasteplaas se terugvoer

Hello Nico,

Baie dankie vir ons review. Was lekker om julle te ontmoet. Sien julle gou weer.

Baie dankie
Tertius

Waterbok Gasteplaas
Premila I - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Premila I
Gesin met tieners

Beautiful place to relax, beautiful nature and most of all the host was most accommodating, thank you so much.

All the people at Waterbok are very friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterbok Gasteplaas se terugvoer

Good Morning Premila-Family. Thank you for your review, hope we will see you again in the near future.

Blessings
Tertius & Marius

Waterbok Gasteplaas
Jesse G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesse G
Gesin met klein kinders

Relaxation, peace and tranquility at its best.

We had the most amazing stay at Waterbok Guest Farm. The host was so friendly and checked up on us often. Room is neat and tidy. Our son mentioned that he wants to go back soon, he really enjoyed his stay. Pools are clean and mostly shaded (trees/net shades). You will not regret this holiday destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterbok Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons kom kuier het.
Dit was regtig lekker om julle te ontmoet. Ek is bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Tertius

Waterbok Gasteplaas
Beryl A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl A
Gesin met tieners

Value for money is an understatement.

One of the most peaceful, pleasant holidays I have had in the many holidays I have had. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C
Gesin met tieners

Heerlik stil in die bos.

Baie lekker gekuier by Tertuis en Marius. Kamers raak net baie warm al is daar waaiers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Lekker gemaklike akkomodasie na lang dag op ons GS fietse.

Ek en vriend het al die grondpaaie in die omgewing gery. Was lekker basis vir ons toer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne O
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Lekker gekuier as familie, lekker gestap. Tertius en sy span het uit hulle pad uit gegaan om ons so gemaklik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike stilte.

Vandat ons daar gearriveer het tot ons weer gery het, was die diens en vriendelikheid uitstekend. Pragtige gasteplaas. Wil weer gaan om die swembaddens te geniet. Stap na die rivier, die water wat oor die klippe spoel maak mens rustig. Ek het my man kort-kort gesoek. Die meeste wat hy in jare gestap het en dit geniet het. Sal definitief weer bespreek. Tertius en kie, baie dankie vir julle gasvryheid. Ons waardeer dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterbok Gasteplaas se terugvoer

More Madga
Baie dankie vir julle kuiertjie, was lekker om julle te ontmoet. Ons glo ons gaan julle weer in die nabye toekoms sien.

Groete Tertius

Waterbok Gasteplaas
Anelda V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda V
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer.

Ons het basies net daar oornag oor my seun by Summerplace Farm aan die SA CUP XCO deelgeneem het. Plek was baie baie netjies. Ons sal vir seker weer van Waterbok gebruikmaak as ons in daardie omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lood G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood G
Gesin met tieners

Great.

WiFi not great but everything else was fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterbok Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie Lood.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Tertius.

Waterbok Gasteplaas
Johann W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann W

Fantastic.

This was the second stay at Waterbok and it's a stunning place to rest. The host is attentive and all-in-all it is a very pleasant experience. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M

Beautiful venue - would be wonderful for a wedding. So many special touches. Very accommodating hosts and staff.

Travelled for a sporting event. Venue catered for all our requirements. Our hosts even made an effort to come to our event which was really appreciated. Would definitely book again if we go the event next year. Just a nice to have to put on the wish list. A shower door would be nice just to prevent water on the bathroom floor and just to air the cupboards under the sink but these are really just minor details and did not detract from our stay or the venue at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gasteplaas in die lieflike Bosveld.

Skoon, netjies, gasheer en personeel baie behulpsaam. Sal vir seker weer en weer gaan. Natuur asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winnie F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie F
Gesin met klein kinders

Our stay was perfect. The owner and his staff were amazing.

I wouldn't mind visiting again and I would definitely recommend the place. It is a place that is suitable for all ages. My little ones and my parents enjoyed all. The place is clean and neat and the owner was always there when we needed him.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wisane M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wisane M
Saam met vriende

We are going back.

The place is neat and welcoming. Feels at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorcas M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorcas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is quite cozy and welcoming.

We were warmly welcomed by Tertius.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik by Waterbok Gasteplaas oorgebly en kan dit beslis aanbeveel.

Ons was vriendelik deur Tertius ontvang en die diens was flink gewees. Die gasteplaas se rustigheid en stilte laat 'n blywende indruk. Ons sal definitief weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterbok Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete Tertius

Waterbok Gasteplaas
Steward S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steward S
Gesin met klein kinders

Good stay, great customer care.

The fact that network is a problem at the place please ensure that Wifi is good so that people are not isolated from the world. TV is also a good idea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Godfrey R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Godfrey R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fun, peaceful, hospitality exceeded our expectations.

We would love to visit your place before the end of summer, a great place to unwind and to reflect on life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tilla D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla D
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasies.

Het in die 3 dae meer gerus en ontspan, as in maande. Goeie medisyne vir 'n moeë liggaam en siel. Die enigste musiek was die naggeluide. Dit was te kort, wou nie eers terug gaan huistoe nie. Volgende keer gaan ons dit langer maak. Die kleinkinders het dit baie geniet. Dankie Tertius, jy en jou span het uitstekende diens gelewer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dudu K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dudu K
Gesin met tieners

It was relaxing, the guests were very respectful, the noise level was very down.

There is a bridge as you go to the guests farm which needs to be tended to, it is damaged.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann M
Gesin met klein kinders

Awesome, beautiful and peaceful for family to bond and friends to connect.

Swimming pool is always clean. The place beautiful, you breath fresh air. The view is to die for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Julle sien ons weer!

Ons het ongelooflik lekker gerus by Waterbok Gasteplaas. Tertius was behulpsaam en vriendelik. Kamers was skoon, netjies en het alles in kombuis wat ons nodig gehad het. Dis ook baie bekostigbaar. Ons kom definitief terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries En Francie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries En Francie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Rustige atmosfeer. Die WiFi was af a.g.v. omstandighede buite die eienaar se beheer en dit het die verblyf nog rustiger gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterbok Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie dat julle iets geskryf het. Hoop om julle vinnig weer te sien hier by ons,
Tertius

Waterbok Gasteplaas
Tarcey M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarcey M
Saam met vriende

Refreshing.

Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles R
Enkelreisiger

Nice, quite and peaceful.

It was a peaceful weekend away from the city. There was no signal from my Chalet which gave me plenty of time to take my long walks outside the guest farm. Clean swimming pools and the church building which was built in the 1940s. I will be back shortly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ebrahim B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahim B

Baie lekker gekuier met my familie.

Ek en my familie het 'n baie aangename naweek gehad. Die bestuurder, Tertuis en sy span het ons met ons aan kom op die plaas al klaar laat tuis voel. Hulle gaan uit hulle pad om hulle gaste te help met enige iets wat ons nodig het. Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Dit was uit en uit die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterbok Gasteplaas se terugvoer

Baie, baie dankie. Dit was lekker om julle gesin hier by ons te he. Hoop julle beplan julle volgende besoek hier by ons.
Tertius

Waterbok Gasteplaas
Andre K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre K
Gesin met tieners

Baie lekker vir naweke weg.

Die bestuur en werkers doen 'n baie goeie werk om dit die plek mooi te hou en is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van ons daar gestop het die Vrydagmiddag was alles perfek! Vriendelike diens. Rondawel skoon, netjies, perfek! Ek sal dit altyd onthou as die naweek wat ek verloof geraak het aan die liefde van my lewe! Jip, hy het daar die vraag gevra.

Ons het daar aangekom, rustig uitgepak. Bietjie buite gesit. En daarna gaan stap om die plek te verken. Ek kon nie ophou foto's neem nie. Ek en manlief het gelag en gesels en alles was great! Aparte braai-area by ons rondawel. Privaat en heerlik! Het die sonsak geniet en langs die swembad gesit en gesels. In die aande die sterre verken. Dit was vir seker vir my 'n onvergeetlike naweek. En sal dit vir almal aanbeveel wat net bietjie uit die stad se gejaag wil ontsnap en regtig ontspan in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruben R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben R
Saam met vriende

Lekker, stil, mooi.

Net ver genoeg uit PTA uit, waar dit lekker stil en in die bos is, naby aan die lekkerste wildplekke, en jy ontmoet sommer nuwe mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celenta T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celenta T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek vir kinders.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Gesin met klein kinders

Wat 'n pragtige stukkie grond! Ons is hartlik ontvang en het uitstekende diens ontvang! Waterbok Gasteplaas sal my beslis weer sien in die toekoms!

My siel het vrede gevind. Ek dink elke persoon se ondervinding gaan anders wees. Dis 'n pragtige plek met baie potensiaal. Ons kleinkinders was effe verveeld ('n week saam met hulle daar sou nie gewerk het nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nkateko K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkateko K
Enkelreisiger

Peaceful and quiet!

I needed time away from the city and Waterbok gave me just that. It was quiet and peaceful. With very little signal, it amazing to disconnect and just sit down to read and go on long walks. There is also loads to do around the Waterberg area and my favourite is the Waterberg Biosphere Reserve.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterbok Gasteplaas se terugvoer

Hi Nkateko,

Thanks for the review. We are very pleased that enjoyed your stay here. Hope to welcome you back soon.
Kind regards,
Mariana

Waterbok Gasteplaas
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 53 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondagsloop-weg, Erfdeel 7 plaas Nooitgedacgt KR150, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc591bac5e9eaed421d7fe2027964a1cb3d3eda063a689e2115bd8f8c388baed0a6f458c66d348f5d071d8d68d9c6ac58b88d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 Sondagsloop Road Portion 7 Farm Nooitgedacht KR150 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.095434833984 28.32920199288
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem