- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Ryan Lane, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Waterfall City Guest Lodge bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Sandton naby die Mall of Africa, Sandton City, Kyalami-renbaan en Monte Casino. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die lodge beskik oor 5 eenhede met privaat ingange. Elke eenheid kan 2 volwassenes en 1 kind akkommodeer en sluit gemaklike beddens en en suite-badkamers met storte in. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, sit- en eetarea, 'n slim-TV met Netflix, Prime Video, YouTube, Apple TV en gratis WiFi.
Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, braai-area en tuin. Veilige onderdakparkeerplek met 24-uur-sekuriteit, geslote-kringtelevisie, 'n elektriese heining en 'n alarm is beskikbaar. Die lodge is naby winkelsentrums, restaurante, gimnasiums, dag-spa's, gholfbane, besigheidsparke en al die hoofweë geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jay Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Ryan Lane, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
- Gaste dink Waterfall City Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Ryan Lane, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang