LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+36
Selfsorg in Loskopvallei

Waterfall Safari Lodge

  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • HC6H+MM6, 4 km from Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Geleë 2 km vanaf Kranspoort Vakansiedorp, bied Waterfall Safari Lodge die perfekte wegbreekplek vir 'n paartjie of 'n gesin wat 'n blaaskans wil hê van die stad se gewoel.

Hierdie lodge bied 6 Houthutte wat 2 of 4 gaste kan akkommodeer, asook 2 Bos-tente wat 'n kapasiteit van 2 gaste kan hê. Daar is 4 Houthutte wat 2 gaste kan akkommodeer en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-stort.

Die ander 2 Houthutte bevat elk 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Elke hut het lugversorging, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 2 Bos-tente wat elk gemeubileer is met 'n dubbelbed en 'n staande waaier en 'n yskas insluit. Hierdie 2 tente het privaat braaigeriewe en maak gebruik van die gemeenskaplike badkamers met storte. Die tente is nie toegerus met enige eetgerei of breekware nie; die gas moet hul eie bring.

Die lodge bied 'n gemeenskaplike swembad, staproetes na 'n waterval, braai-areas, asook veilige parkering.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Annalien O
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige en rustige oornag geniet. Ons het dit geniet om hier te oornag. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons kon selfs ontbyt geniet voorda...
Sien meer
Sep 2026
Gaositwe M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. It was such an amazing overnight stay. The whole place is just breathtaking with its atmosphere. I recommend doing the hike; ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Deon V
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Die plek is so mooi op geloop waterval toe, regtig pragtig.
Apr 2026
Gareth P
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, private, peaceful. Great stay. The safari tent with private braai was great and private, just what the doctor ordered after the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Kerry P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit was fantasties, rustig, stil, ons het lekker ontspan en net gerus. Die waterval is 'n must see, dit is die moeite werd. Die staff was ...
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • HC6H+MM6, 4 km from Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga
  • Gaste dink Waterfall Safari Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

HC6H+MM6, 4 km from Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc148bb9b0cd69d336e8e4b04c0fd253ad8ec0362d93b0e03c4faaba5d4208f2428d8175b5b0b0fc9de8eeee439c97ab8704e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 HC6H+MM6 4 km from Vakansiedorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.444441 29.427586
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang