Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront 22

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 222

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Waterfront 22
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Herby G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herby G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Was 'n rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucy V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, sentraal, uitstekende uitkyk oor die see.

Enigste ding wat ons gepla het was dat jy nie op die stoep kan braai terwyl jy die see sien nie. Slegs 'n gemeenskaplike braai-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan verwagtinge voldoen.

Ligging aan suidelike deel van Umdloti-strand uitstekend - minder verkeer, geraas en beweging as aan noordekant. Akkommodaie nie nuut of modern nie, maar word baie goed onderhou en kamerdiens word voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Enkelreisiger

Wonderful place.

It was a beautiful apartment that was clean, tastefully decorated and was not missing anything in the kitchen. A amazing view from the balcony. We will definitely return next year if I come down again to South Africa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloise P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eloise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal weer en weer terug gaan!

Die woonstel is in die stiller deel van Umdloti geleë wat vir ons ideaal was aangesien ons juis na stilte gesoek het, maar tog die geraas van die see duidelik in jou ore kon hoor. Jy kan nie vir 'n beter see-uitsig vra nie en die uitgestrekte wit strande is reg oorkant die pad. Ons het so lekker gebly en sal weer en weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Santie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf met basiese benodigdhede beskikbaar. Pragtige en gerieflike ligging.

Uitsig is pragtig en woonstel het al die basiese geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Umdlotistrand, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c734527773aeabf4c1661938af40bc548d61f2212273854f5c2bba040bb8c096192f27f41f8da84cb395831c930c7ca78aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 Beach Road Umdloti Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.678338428529 31.113639474206
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem